Wikipedia

Soekresultate

Donderdag 29 September 2022

Haylea Heynz

 Heylea Heynz




Basiese Informasie

Volle Regte Name


Noemnaam


Geboorte datum


Geboorte plek


Land van oorsprong


Sang Genres


Plate Maatskappy


Webwerf

                                  


Sosiale Media / Webwerf
Twitter: @hayleaheyns
Instagram: @hayleaheyns
Deezer: 
Youtube: 
Spotify: 
Youtube Music:
Apple Music: 
Amazon Music: 
Facebook Persoonlik: 
Soundcloud: 
Wiki: 
Website: 

Vinnige Feite
Verhoog naam:
Aktiewe Jare:
Stokpertjies:
Troeteldiere:
Gunsteling kos:

Onderhoud Rekort
 
Bio
Haylea Heyns is ’n dertigjarige Suid-Afrikaanse sanger, liedjieskrywer en kinderboekskrywer van Durban in KwaZulu-Natal.
Sy is onlangs aangewys as Durban se Kunstenaar van die Jaar tydens die City Awards en het die voorreg gehad om die Suid-Afrikaanse Volkslied te sing voor die toetswedstryd tussen die Springbokke en Georgie by Loftus Versfeld in Junie 2021, asook die Britse Volkslied voor die toetswedstryd tussen Suid-Afrika en Engeland by Emirates Airline Park in Junie 2018.
Haar nuutste enkelsnit, Sorry, is onlangs vrygestel en word deur verskeie groot radiostasies, regoor die land, gespeel.
Die kunstenaar het in Empangeni grootgeword en was nog altyd passievol oor musiek. Na skool, het sy BA Musiek en Drama studeer en haar graad met lof verwerf.
Feels Like Christmas – haar debuut-enkelsnit – is in 2018 uitgereik, gevolg deur ’n kortspeelplaat (My Heart Belongs in Africa) saam met die internasionale platemaatskappy, David Gresham Records in 2019 en ’n tweede enkelsnit – 
Blow Your Speakers – in 2020.
Hierdie veelsydige dame is nog relatief nuut in die bedryf, maar is vasberade om haar vaardighede as sanger en liedjieskrywer te ontwikkel en haar volle potensiaal te bereik.
Haylea het ’n intense outentieke musiekstyl en dit is vir haar belangrik om liedjies te skep waarby sy aanklank vind.
Daarom vind sy inspirasie in haar eie emosies en ervaringe. “Ek skryf op my beste wanneer en emosioneel is! Dit is belangrik om geïnspireerd te wees wanneer jy liedjies skryf om die emosie behoorlik vas te vang,” verduidelik sy.
Daar is verskeie mense wat ’n invloed het op haar musiek. Dit wissel van Ed Sheeran en Sam Smith tot Kygo en Bruno Mars.
Haylea geniet ’n wye verskeidenheid genres en sal baie daarvan hou om eendag saam met musikante soos Sketchy Bongo, Black Coffee en die Ndlovu-jeugkoor te werk.
Buiten vir haar musiek, skryf die sangeres ook kinderboeke en het onlangs haar nuutste boek, The Muchness Monster, gepubliseer. Sy is ook mal oor diere en erken dat sy graag ’n veearts sou wou word as sy nie so bang was vir bloed en naalde nie.
Vir haar gaan musiek nie net oor sukses nie, maar eerder oor die vermoë om haar emosies met ander te deel. “Net soos Hans Christian Anderson, glo ek dat musiek kan sê wat woorde nie kan nie. Ek kan nie altyd verduidelik hoe ek voel nie, maar ek kan altyd ’n liedjie vind wat my emosies perfek weergee,” sluit sy af. 
 
Platemaatskappy
  
Genre
  
Musiek Instrumente
  
Musikale Invloede
 
Kort Beskrywing
  
Huidige Woonadres
  
Afkomstig van
  
Skakelbeampte / Bemarkings Maatskappy / Besprekingsagent
Besprekings en Navrae:
Platemaatskappy:
  
Diskografie
CD's
  
Enkelsnitte
 
Filmografie
  
Ander

Enkelsnit Vrystelling Persverklarings

MEDIAVRYSTELLING
18 NOVEMBER 2021
VIR ONMIDDELLIKE VRYSTELLING:

IS JY OPSOEK NA ‘N MOTIVERINGSKREET? DAN MOET JY HAYLEA HEYNS SE NUWE ENKELSNIT,

SORRY, KLIPHARD LUISTER!

SORRY is ‘n emosiebelaaide kontemporêre popsnit uit die pen en uitgevoer deur die super talentvolle sangeres /
liedjieskrywer, Haylea Heyns en is vir enigiemand wat al ooit deur ’n geliefde in die steek gelaat is. “Dit is ’n liedjie
waarin ek seerkry en verwerping oorkom,” deel die sangeres. “Iemand het my onlangs in die steek gelaat en ek het ’n
liedjie daaroor geskryf. Ek is seker dat daar baie luisteraars is wat al dieselfde pyn en verwerping ervaar het, maar
hierdie liedjie gaan daaroor om dit te oorkom en lief genoeg te wees vir jouself om aan te beweeg.”
Die lied is vervaardig deur Justin Swart en Tom Watkeys en kombineer elemente van pop, elektroniese musiek en
gospel om ’n merkwaardige eindresultaat te skep wat in jou kop bly maal lank nadat jy dit vir die eerste keer gehoor
het.
“Vir my verteenwoordig dit persoonlike groei. Dit het lank gevat om die moed en selfvertroue op te bou om nee te sê
vir mense, te doen wat die beste is vir my en om lief te wees vir myself,” verklap die veelsydige dertigjarige musikant.
Kyk die video hier: https://youtu.be/sgZMb6UTSJo
Dié snit volg in die voetspore van, Blow Your Speakers, wat in 2020 vrygestel en uitstekend ontvang is deur plaaslike
radiostasies.
Haylea het in Empangeni grootgeword en was nog altyd passievol oor musiek. Na skool, het sy BA Musiek en Drama
studeer en haar graad met lof verwerf.
Feels Like Christmas – haar debuut-enkelsnit – is in 2018 uitgereik, gevolg deur ’n kortspeelplaat – My Heart Belongs
in Africa – saam met die internasionale platemaatskappy, David Gresham Records in 2019.
Sy is in 2021 aangewys as Durban se Kunstenaar van die Jaar tydens die City Awards en het die voorreg gehad om die
Suid-Afrikaanse Volkslied te sing voor die toetswedstryd tussen die Springbokke en Georgie by Loftus Versfeld in
Junie 2021, asook die Britse Volkslied voor die toetswedstryd tussen Suid-Afrika en Engeland by Emirates Airline Park
in Junie 2018.
Buiten vir haar onlangse prestasies, het sy al saam met ander SAMA-bekroonde musikante gewerk, soos
Connell Cruise, en ’n liedjie geskryf vir Mark Stent se nuwe album, wat in 2021 benoem is as Beste Pop Album.
Sy skryf ook kinderboeke en haar nuutste boek, The Muchness Monster, het onlangs die lig gesien.
Haylea put inspirasie vir haar musiek uit haar eie emosies en ervaringe en groot name soos Ed Sheeran, Sam Smith
en Bruno Mars het almal ’n invloed gehad op haar eie musiekstyl.
 

2
SORRY bied ’n unieke kombinasie van kontemporêre popklanke, betekenisvolle lirieke en ’n meesleurende wysie wat
jou dwing om dit weer-en-weer te luister. Hierdie enkelsnit beloof nie net om die volgende groot motiveringskreet te
word nie, maar is ook die begin van ’n opwindende nuwe hoofstuk van haar loopbaan.
“Die liedjie sê nie dat jy nie diegene moet vergewe wat jou seergemaak het nie, maar motiveer jou eerder om jou lief
genoeg vir jouself te wees om niks minder te aanvaar as wat jy verdien nie en om ontslae te raak van die ongesonde
verhoudings in jou lewe,” sluit sy af.
Die liedjie is NOU beskikbaar op alle digitale platforms. Kry dit hier:
https://distrokid.com/hyperfollow/hayleaheyns/sorry 

SOSIALEMEDIASKAKELS:
Facebook: www.facebook.com/hayleaheyns
Instagram: @hayleaheyns
Twitter: @hayleaheyns
Webblad: www.hayleaheyns.co.za
YouTube: https://www.youtube.com/channel/UCXggNfsmtEZwSTdYhLFqmBA
TikTok: @hayleaheyns
PUBLISITEIT & BEMARKING: @STARBURST PROMOTIONS
#RegteMense #RegtePublisiteit #RegteResultate
Alishia van Deventer
Sel: 083 635 4717
E-pos: alishia@starburstmusic.co.za
Webblad: www.starburstmusic.co.za

HAYLEA HEYNS

Haylea Heyns is ’n dertigjarige Suid-Afrikaanse sanger, liedjieskrywer en kinderboekskrywer van Durban in KwaZulu-
Natal.
Sy is onlangs aangewys as Durban se Kunstenaar van die Jaar tydens die City Awards en het die voorreg gehad om
die Suid-Afrikaanse Volkslied te sing voor die toetswedstryd tussen die Springbokke en Georgie by Loftus Versfeld in
Junie 2021, asook die Britse Volkslied voor die toetswedstryd tussen Suid-Afrika en Engeland by Emirates Airline Park
in Junie 2018.
Haar nuutste enkelsnit, Sorry, is onlangs vrygestel en word deur verskeie groot radiostasies, regoor die land, gespeel.
Die kunstenaar het in Empangeni grootgeword en was nog altyd passievol oor musiek. Na skool, het sy BA Musiek en
Drama studeer en haar graad met lof verwerf.
Feels Like Christmas – haar debuut-enkelsnit – is in 2018 uitgereik, gevolg deur ’n kortspeelplaat (My Heart Belongs
in Africa) saam met die internasionale platemaatskappy, David Gresham Records in 2019 en ’n tweede enkelsnit –
Blow Your Speakers – in 2020.
Hierdie veelsydige dame is nog relatief nuut in die bedryf, maar is vasberade om haar vaardighede as sanger en
liedjieskrywer te ontwikkel en haar volle potensiaal te bereik.
Haylea het ’n intense outentieke musiekstyl en dit is vir haar belangrik om liedjies te skep waarby sy aanklank vind.
Daarom vind sy inspirasie in haar eie emosies en ervaringe. “Ek skryf op my beste wanneer en emosioneel is! Dit is
belangrik om geïnspireerd te wees wanneer jy liedjies skryf om die emosie behoorlik vas te vang,” verduidelik sy.
Daar is verskeie mense wat ’n invloed het op haar musiek. Dit wissel van Ed Sheeran en Sam Smith tot Kygo en Bruno
Mars.
Haylea geniet ’n wye verskeidenheid genres en sal baie daarvan hou om eendag saam met musikante soos Sketchy
Bongo, Black Coffee en die Ndlovu-jeugkoor te werk.
Buiten vir haar musiek, skryf die sangeres ook kinderboeke en het onlangs haar nuutste boek, The Muchness
Monster, gepubliseer. Sy is ook mal oor diere en erken dat sy graag ’n veearts sou wou word as sy nie so bang was vir
bloed en naalde nie.
Vir haar gaan musiek nie net oor sukses nie, maar eerder oor die vermoë om haar emosies met ander te deel. “Net
soos Hans Christian Anderson, glo ek dat musiek kan sê wat woorde nie kan nie. Ek kan nie altyd verduidelik hoe ek
voel nie, maar ek kan altyd ’n liedjie vind wat my emosies perfek weergee,” sluit sy af.
SOSIALEMEDIASKAKELS:
Facebook: www.facebook.com/hayleaheyns
Instagram: @hayleaheyns
Twitter: @hayleaheyns
Webblad: www.hayleaheyns.co.za

YouTube: https://www.youtube.com/channel/UCXggNfsmtEZwSTdYhLFqmBA
TikTok: @hayleaheyns
PUBLISITEIT & BEMARKING:
STARBURST PROMOSIES
Alishia van Deventer
Sel: 083 635 4717
E-pos: alishia@starburstmusic.co.za
Webblad: www.starburstmusic.co.za 

Khail West

 Khail West




Basiese Informasie

Volle Regte Name


Noemnaam


Geboorte datum


Geboorte plek


Land van oorsprong


Sang Genres


Plate Maatskappy


Webwerf

                                  


Sosiale Media / Webwerf
Facebook: https://www.facebook.com/KhailWest
Twitter: 
Instagram: https://www.instagram.com/khail_west/
TikTok: https://www.tiktok.com/@khailwestartist
Deezer: 
Youtube: https://www.youtube.com/channel/UC8Q3tghe_cp_BmdJ0Uih5MQ
Spotify: 
Youtube Music:
Apple Music: 
Amazon Music: 
Facebook Persoonlik: 
Soundcloud: 
Wiki: 
Website: 

Vinnige Feite
Verhoog naam:
Aktiewe Jare:
Stokpertjies:
Troeteldiere:
Gunsteling kos:

Onderhoud Rekort

 Bio

Platemaatskappy
  
Genre
  
Musiek Instrumente
  
Musikale Invloede
 
Kort Beskrywing
  
Huidige Woonadres
  
Afkomstig van
  
Skakelbeampte / Bemarkings Maatskappy / Besprekingsagent
Besprekings en Navrae:
Platemaatskappy:
  
Diskografie
CD's
  
Enkelsnitte
 
Filmografie
  
Ander

Enkelsnit Vrystelling Persverklarings
 

Uit die hart van die Namakwaland het Khail West sy voete kom vind in die Jakarandastad. Julle ken hom as ‘n Boerboel-boerseun, maar, hy is ook ‘n ervare besigheidsman en nou ook ‘n kunstenaar in eie reg. Sy liefde vir Country musiek, vasdans en die buite lewe weerspieël in sy musiek. Khail bring sy eie unieke skryfstyl, lirieke, melodieë en stem na die Afrikaanse musiekbedryf.

VRYSTELLINGS

HG_Media
HONEYMOON-GEVOEL

ENKELSNIT

MUSIEKVIDEOS

VOLG KHAIL WEST


Rooksein

  Rooksein Basiese Informasie Volle Regte Name Megan Danner, Dian André Maritz en Renier van der Westhuizen. Groep Naam      Rooksein Stigti...