Wikipedia

Soekresultate

Saterdag 08 Oktober 2022

Sharine Barnard

Sharine Barnard




Basiese Informasie

Volle Regte Name


Noemnaam


Geboorte datum


Geboorte plek


Land van oorsprong


Sang Genres


Plate Maatskappy


Webwerf

                                  


Sosiale Media / Webwerf
Facebook: 
Twitter: 
Instagram: 
Deezer: 
Youtube: 
Spotify: 
Youtube Music:
Apple Music: 
Amazon Music: 
Facebook Persoonlik: 
Soundcloud: 
Wiki: 
Website: 

Vinnige Feite
Verhoog naam:
Aktiewe Jare:
Stokpertjies:
Troeteldiere:
Gunsteling kos:

Onderhoud Rekort
 
Bio
 
Platemaatskappy
  
Genre
  
Musiek Instrumente
  
Musikale Invloede
 
Kort Beskrywing
  
Huidige Woonadres
  
Afkomstig van
  
Skakelbeampte / Bemarkings Maatskappy / Besprekingsagent
Besprekings en Navrae:
Platemaatskappy:
  
Diskografie
CD's
  
Enkelsnitte
 
Filmografie
  
Ander

Enkelsnit Vrystelling Persverklarings
 
MEDIAVERKLARING

5 Oktober 2022

VIR ONMIDDELLIKE UITREIKING:


SHARINE BARNARD REIK ’N OPGEWEKTE HERVERWERKING VAN HAAR EERSTE AFRIKAANSE


ENKELSNIT UIT


Sharine Barnard se betekenisvolle musiek het oor die afgelope paar maande heelwat aandag getrek in musiekkringe.

Daarom wou sy aanhangers graag bederf met nóg ’n enkelsnit voordat die jaar einde se kant toe staan.

AL LOOP EK is ’n herverwerking van die liedjie Al loop ek deur die nag wat sy in 2021 saam met die digter en skrywer,

Mardi Barnard, geskryf het as deel van ’n gesamentlike opdrag wat hulle vir die Sing Aanlyn-program moes doen

gedurende inperking.

“Die lied gaan oor hoe ’n mens soms deur liefde seergemaak en daardeur verhard word, maar tog weer iemand vind

wat jou hart sag maak en hoop gee,” vertel sy. “Ek en Mardi het aanlyn ontmoet. Sy het die lirieke geskryf en ek het

gekomponeer. Die musiek en woorde het net spontaan vir ons albei gevloei en ons kon die liedjie met gemak

aanmekaar sit.”

Volgens die musikant is die snit vir haar baie spesiaal omdat dit haar eerste digitale vrystelling was en daarom was sy

lus om dit ’n bietjie op te kikker vir diegene wat hou van iets met lekker ritme en saamsing-lirieke.

“Ek was lus vir ’n goedvoel Afrikaanse popliedjie wat jy kliphard kan saamsing wanneer jy dit oor die radio hoor,

daarom het ek die wysie aangepas. Die oorspronklike weergawe se aanslag was meer dié van ’n hartseer liefdeslied,”

sê sy. “Mense sal dit geniet, want dis lekker om na te luister en hulle sal aanklank vind by die boodskap.”

Die musiekvideo van Al Loop Ek is deur Lioness Records vervaardig en is op verskeie plekke in Suid-Afrika, sowel as

Kanada verfilm.

Kyk die video hier: https://youtube.com/watch?v=zoGFeCM0ois&feature=share

AL LOOP EK is dié sanger, liedjieskrywer en diereliefhebber se sewende enkelsnitvrystelling en volg in die suksesvolle

voetspore van treffers soos Breathe, Pray en Killer wat baie goed ontvang is.

Sharine het Jan Kempdorp grootgeword. Alhoewel sy altyd mal was oor musiek, was dit nie die hooffokus van haar

lewe nie – sy het die afgelope twintig jaar kinders grootgemaak, ’n veilige hawe geskep vir leeus en ander groot katte

en verskeie suksesvolle besighede gebou wat sy steeds bedryf – maar gedurende grendeltyd het sy besluit om haar

musiekdroom ’n kans te gee en die res is geskiedenis.

Vir haar was die reis sover baie opwindend en sy is trots op elke liedjie wat oor die radio gespeel het of op die

trefferlyste van verskeie stasies was. Sy is ook dankbaar vir die ondersteuning van Starburst Promotions en die radio-

omroepers wat haar musiek met soveel opregte belangstelling aan luisteraars bekend gestel het.


2

“Rome is nie in ’n dag gebou nie, maar dis lekker om ’n pad te stap met mense wat soveel moeite te doen om vir ons,

as musikante, geleenthede te skep. Selfs al werk dinge nie altyd uit soos beplan of so vinnig as wat jy graag wil hê dit

moet gebeur nie, waardeer ek die klein dingetjies wat daaruit spruit, en is dit opsigself vir my ’n hoogtepunt.”

Buiten vir haar liefde vir musiek, is Sharine – wat die mede-eienaar is van Bagamoya Wildlife Estate – ook passievol

oor diere. Sport en gesondheid is ook vir haar belangrik en tans en is sy besig om saam met haar kinders voor te

berei vir die Suid-Afrikaanse atletiekkampioenskappe. Sy is ook eienaar van ’n Osoonterapie-kliniek – Ozone Clinic –

wat mense help om gesonder te wees en doelwitte ten opsigte van sportprestasie te bereik.

AL LOOP EK is maar net die begin van opwindende dinge wat sy vir die volgende jaar beplan, wat onder andere haar

debuut-album en ander verrassings insluit.

Die liedjie is nou aanlyn beskikbaar. Kry dit hier:

https://open.spotify.com/album/3Lk1JCQBiaB1bhmOKYdtKA?si=r_phdiFETr2U2gC6J9oLyQ

https://music.apple.com/za/album/al-loop-ek/1642916002?i=1642916005

https://deezer.page.link/5K1jo1Y9AekVkWjZA


SOSIALEMEDIASKAKELS:

Facebook: https://www.facebook.com/sharine.barnard/

Twitter: @SharineBarnard

Instagram: @sharinebarnard

YouTube: https://www.youtube.com/channel/UC6Zcv-9dred5cHreBul9ZZg

PUBLISITEIT & BEMARKING:

STARBURST PROMOSIES

Gizela Arndt

Sel: 083 399 6869

E-pos: gizela@starburstmusic.co.za

Webwerf: www.starburstmusic.co.za

Donderdag 06 Oktober 2022

Jack & June

 Jack & June




Basiese Informasie

Volle Regte Name

Jacqueline Tolken en Peter Hoven

Noemnaam


Geboorte datum


Geboorte plek


Land van oorsprong


Sang Genres


Plate Maatskappy


Webwerf

                                  




Sosiale Media / Webwerf
Facebook: 
Twitter: 
Instagram: 
Deezer: 
Youtube: 
Spotify: 
Youtube Music:
Apple Music: 
Amazon Music: 
Facebook Persoonlik: 
Soundcloud: 
Wiki: 
Website: 

Vinnige Feite
Verhoog naam:
Aktiewe Jare:
Stokpertjies:
Troeteldiere:
Gunsteling kos:

Onderhoud Rekort
 
Bio
Jack & June is ‘n getroude sangpaar van Stellenbosch. Hulle musiek vertel stories van klippe kou en hard werk om liefde te laat wen. Hulle is die real deal: energiek, plat-op-die-aarde en talentvol met ‘n mengsel van internationale country klanke, ‘n unieke vokale toon, lirieke en passie. 


 
Platemaatskappy
  
Genre
  
Musiek Instrumente
  
Musikale Invloede
 
Kort Beskrywing
  
Huidige Woonadres
  
Afkomstig van
  
Skakelbeampte / Bemarkings Maatskappy / Besprekingsagent
Besprekings en Navrae:
Platemaatskappy:
  
Diskografie
CD's
  
Enkelsnitte
 
Filmografie
  
Ander

Enkelsnit Vrystelling Persverklarings
 

Eloff

 Eloff















Basiese Informasie

Volle Regte Name

Brandon Eloff

Noemnaam


Geboorte datum


Geboorte plek


Land van oorsprong


Sang Genres


Plate Maatskappy


Webwerf

                                  


Sosiale Media / Webwerf
Facebook: 
Twitter: 
Instagram: 
Deezer: 
Youtube: 
Spotify: 
Youtube Music:
Apple Music: 
Amazon Music: 
Facebook Persoonlik: 
Soundcloud: 
Wiki: 
Website: 

Vinnige Feite
Verhoog naam:
Aktiewe Jare:
Stokpertjies:
Troeteldiere:
Gunsteling kos:

Onderhoud Rekort
 
Bio
Eloff is die naam op almal se lippe. Hy is ‘n Potch–student wat blitsvinning bekendheid verwerf het met sy Platinum debuut-enkelsnit Johnnie Blou en opvolg snitte Geheuverlies en Witblits. Eloff slaag daarin om die ontasbare gees van die Afrikaanse kultuur vas te vang en dit tot sy suiwerste vorm te distilleer. Dis minimalisties, post-Sokkie Boeremusiek. Sy musiek, tong-in-die-kies lirieke en ontploffende energie word nou geniet by elke goeie partytjie.  
 
Platemaatskappy
  
Genre
  
Musiek Instrumente
  
Musikale Invloede
 
Kort Beskrywing
  
Huidige Woonadres
  
Afkomstig van
  
Skakelbeampte / Bemarkings Maatskappy / Besprekingsagent
Besprekings en Navrae:
Platemaatskappy:
  
Diskografie
CD's
  
Enkelsnitte
 
Filmografie
  
Ander

Enkelsnit Vrystelling Persverklarings
 

Elizma Theron

 Elizma Theron




Basiese Informasie

Volle Regte Name


Noemnaam


Geboorte datum


Geboorte plek


Land van oorsprong


Sang Genres


Plate Maatskappy


Webwerf

                                  




Sosiale Media / Webwerf
Facebook: 
Twitter: 
Instagram: 
Deezer: 
Youtube: 
Spotify: 
Youtube Music:
Apple Music: 
Amazon Music: 
Facebook Persoonlik: 
Soundcloud: 
Wiki: 
Website: 

Vinnige Feite
Verhoog naam:
Aktiewe Jare:
Stokpertjies:
Troeteldiere:
Gunsteling kos:

Onderhoud Rekort
 
Bio
Elizma Theron het haar loopbaan as professionele sangeres afgeskop in 2005 en in 2007 ‘n platekontrak met Select Musiek gesluit. Sy het reeds 7 suksesvolle albums uitgereik en twee SAMA Toekennings agter haar naam. Nie net het sy ‘n liefde vir haar musiekloopbaan nie, maar sy is ook reeds bekend as aktrise en die afgelope paar jare die rol vervul as Ma van twee. Elizma is ook ‘n bekende gesig op die jaarlikse Krone-konserte. 
 
Platemaatskappy
  
Genre
  
Musiek Instrumente
  
Musikale Invloede
 
Kort Beskrywing
  
Huidige Woonadres
  
Afkomstig van
  
Skakelbeampte / Bemarkings Maatskappy / Besprekingsagent
Besprekings en Navrae:
Platemaatskappy:
  
Diskografie
CD's
  
Enkelsnitte
 
Filmografie
  
Ander

Enkelsnit Vrystelling Persverklarings
 

Elandre

 Elandre Schwarts




Basiese Informasie

Volle Regte Name


Noemnaam


Geboorte datum


Geboorte plek


Land van oorsprong


Sang Genres


Plate Maatskappy


Webwerf

                                  


Sosiale Media / Webwerf
Facebook: 
Twitter: 
Instagram: 
Deezer: 
Youtube: 
Spotify: 
Youtube Music:
Apple Music: 
Amazon Music: 
Facebook Persoonlik: 
Soundcloud: 
Wiki: 
Website: 

Vinnige Feite
Verhoog naam:
Aktiewe Jare:
Stokpertjies:
Troeteldiere:
Gunsteling kos:

Onderhoud Rekort
 
Bio
Elandré het as 19-jarige by die Waterfront-teaterskool in Kaapstad studeer en bekendheid gewerf na hy ‘n video van sy weergawe van ‘Tougher Than The Rest’ van Bruce Springsteen op sosiale media gedeel het. Die video is oornag meer as 100 000 keer gekyk. Die res is geskiedenis. Nou het hy treffers van sy eie en sy warm-diep stem, eerlike stories en unieke melodieë is hier om te bly en dieper spore in die musiekbedryf te trap.
 
Platemaatskappy
  
Genre
  
Musiek Instrumente
  
Musikale Invloede
 
Kort Beskrywing
  
Huidige Woonadres
  
Afkomstig van
  
Skakelbeampte / Bemarkings Maatskappy / Besprekingsagent
Besprekings en Navrae:
Platemaatskappy:
  
Diskografie
CD's
  
Enkelsnitte
 
Filmografie
  
Ander

Enkelsnit Vrystelling Persverklarings
 

Dirk van der Westhuizen

 Dirk van der Westhuizen




Basiese Informasie

Volle Regte Name


Noemnaam


Geboorte datum


Geboorte plek


Land van oorsprong


Sang Genres


Plate Maatskappy


Webwerf

                                  


Sosiale Media / Webwerf
Facebook: 
Twitter: 
Instagram: 
Deezer: 
Youtube: 
Spotify: 
Youtube Music:
Apple Music: 
Amazon Music: 
Facebook Persoonlik: 
Soundcloud: 
Wiki: 
Website: 

Vinnige Feite
Verhoog naam:
Aktiewe Jare:
Stokpertjies:
Troeteldiere:
Gunsteling kos:

Onderhoud Rekort
 
Bio
Dirk van der Westhuizen is geen onbekende naam in die musiekbedryf nie, wat hy al volstaan vir meer as 12 jaar. Dirk is bekend vir sy passievolle harde werk, elektriese verhoogpersoonlikheid en sterk vokale. Dirk het baie liefde vir sy aanhangers wat sy vertonings vol pak regoor die land en om sy pen uit te haal vir nuwe musiek.
 
Platemaatskappy
  
Genre
  
Musiek Instrumente
  
Musikale Invloede
 
Kort Beskrywing
  
Huidige Woonadres
  
Afkomstig van
  
Skakelbeampte / Bemarkings Maatskappy / Besprekingsagent
Besprekings en Navrae:
Platemaatskappy:
  
Diskografie
CD's
  
Enkelsnitte
 
Filmografie
  
Ander

Enkelsnit Vrystelling Persverklarings
 

Christia Visser

 Kunstenaar Naam




Basiese Informasie

Volle Regte Name


Noemnaam


Geboorte datum


Geboorte plek


Land van oorsprong


Sang Genres


Plate Maatskappy


Webwerf

                                  


Sosiale Media / Webwerf
Facebook: 
Twitter: 
Instagram: 
Deezer: 
Youtube: 
Spotify: 
Youtube Music:
Apple Music: 
Amazon Music: 
Facebook Persoonlik: 
Soundcloud: 
Wiki: 
Website: 

Vinnige Feite
Verhoog naam:
Aktiewe Jare:
Stokpertjies:
Troeteldiere:
Gunsteling kos:

Onderhoud Rekort
 
Bio
Christia Visser, gebore in Kaapstad, maak in 2013 haar debuut as professionele  aktrise op die verhoog by die KKNK en Aardklop Kunstefees. In 2014 verskyn sy in haar eerste professionele rolprent ‘Ballade vir ‘n Enkeling’ en het ook ‘n People’s Choice- en Silwerskerm Toekenning ontvang vir haar hoofrol in ‘Hollywood In My Huis’, 2014. In 2019 pak sy haar tweede liefde aan, musiek, en stel haar eerste enkelsnit en musiekvideo ’17 Shots’ vry. Onmiddelik het sy die Afrikaanse musiekbedryf aan’t gons en word ‘n groot gunsteling onder aanhangers met dié Goue Toekenning-treffer. Treffers soos ‘Die Deur’, ‘Kaal Voor Jou’, ‘Kaapse Blou’ en haar eerste volledige album ‘Gemaklik Verlore’ volg en is dit ook geen verrassing dat sy al vir ‘n SAMA Toekenning genomineer is nie.  
 
Platemaatskappy
  
Genre
  
Musiek Instrumente
  
Musikale Invloede
 
Kort Beskrywing
  
Huidige Woonadres
  
Afkomstig van
  
Skakelbeampte / Bemarkings Maatskappy / Besprekingsagent
Besprekings en Navrae:
Platemaatskappy:
  
Diskografie
CD's
  
Enkelsnitte
 
Filmografie
  
Ander

Enkelsnit Vrystelling Persverklarings
 

Rooksein

  Rooksein Basiese Informasie Volle Regte Name Megan Danner, Dian André Maritz en Renier van der Westhuizen. Groep Naam      Rooksein Stigti...