Kunstenaar Naam
Sosiale Media / Webwerf
Facebook:
Twitter:
Instagram:
Deezer:
Youtube:
Spotify:
Youtube Music:
Apple Music:
Amazon Music:
Facebook Persoonlik:
Soundcloud:
Wiki:
Website:
Vinnige Feite
Verhoog naam:
Aktiewe Jare:
Stokpertjies:
Troeteldiere:
Gunsteling kos:
Onderhoud Rekort
Bio
Christia Visser, gebore in Kaapstad, maak in 2013 haar debuut as professionele aktrise op die verhoog by die KKNK en Aardklop Kunstefees. In 2014 verskyn sy in haar eerste professionele rolprent ‘Ballade vir ‘n Enkeling’ en het ook ‘n People’s Choice- en Silwerskerm Toekenning ontvang vir haar hoofrol in ‘Hollywood In My Huis’, 2014. In 2019 pak sy haar tweede liefde aan, musiek, en stel haar eerste enkelsnit en musiekvideo ’17 Shots’ vry. Onmiddelik het sy die Afrikaanse musiekbedryf aan’t gons en word ‘n groot gunsteling onder aanhangers met dié Goue Toekenning-treffer. Treffers soos ‘Die Deur’, ‘Kaal Voor Jou’, ‘Kaapse Blou’ en haar eerste volledige album ‘Gemaklik Verlore’ volg en is dit ook geen verrassing dat sy al vir ‘n SAMA Toekenning genomineer is nie.
Platemaatskappy
Genre
Musiek Instrumente
Musikale Invloede
Kort Beskrywing
Huidige Woonadres
Afkomstig van
Skakelbeampte / Bemarkings Maatskappy / Besprekingsagent
Besprekings en Navrae:
Platemaatskappy:
Diskografie
CD's
Enkelsnitte
Filmografie
Ander
Enkelsnit Vrystelling Persverklarings