Basiese Informasie |
Volle Name | Bartho Swiegers |
Noemnaam | Bartho |
Geboorte datum |
|
Geboorte plek | Pretoria |
Land van oorsprong |
|
Sang Genres |
|
Plate Maatskappy |
|
Webwerf |
|
Sosiale Media / Webwerf
Facebook: https://m.facebook.com/barto.swiegers.1
Twitter:
Instagram: https://www.instagram.com/bartoswiegers/?hl=en
Deezer:
Youtube: https://www.youtube.com/channel/UC6C2hnF9OP7PYhpXs2Lykqw
Spotify:
Youtube Music:
Soundcloud: https://soundcloud.com/barto-swiegers
Platemaatskappy
Select
Genre
Pop
Beskyf sy musiek as: Sielkos wat jy by die braai kan luister
Musiek Instrumente
Kort Beskrywing
Bio
Barto is kraakvars in die musiekbedryf met ‘n emosiewekkende stem. Hy tree egter al ‘n geruime tyd op by elke “open mic”-en–musiek geleentheid waar hy kans kry en mense soek elke keer meer. Sy debuut enkelsnit is nou beskikbaar met ‘n gevoel van opbouende volksmusiek en ‘n tradisionele Boere-tint wat sekerlik die tienerpols aan die gang sal kry.
Huidige Woonadres
Afkomstig van
Fairyglen
Skakelbeampte / Bemarkings Maatskappy / Besprekingsagent
Diskografie
Enkelsnit:
Musiek Vrystelling: 2022 - Barto Swiegers stel "H2Oë" vry.
Filmografie
Onderhoud Rekort
2022/09/22 om 17h40 - Ludi praat met hom oor sy enkelsnit H2Oë
Ander
Enkelsnit Vrystelling Persverklaring
TRIOMFANTLIKE VOLKS-POP VAN GRONDPAD-STEM NUWELING
Barto is gefassineer deur die dualiteit van water. Dit is 'n absolute noodsaaklikheid vir die lewe, maar val in en jy kan verdrink. Baie soos die Liefde. So gefassineer is hy dat H2 O op sy arm getatoeëer is. Barto se emosiewekkende stem versterk die romantiese sentiment. Sal hy in haar oë verdrink of sal hy 'n rede vind om te lewe? Seker 'n bietjie van albei. Die opbouende volksmusiek met 'n tradisionele Boere-tint sal sekerlik die tienerpols aan die gang kry. Hierdie ode aan die kompleksiteite van liefde is 'n Sokkie smash wat wag om te gebeur.
H2OË beskikbaar vanaf 19 Augustus 2022! |
|
|
|
ARTIST: Barto
TITLE: H2Oë
ISRC: ZAA012200300
PUBLISHER: KVN Publ.
COMPOSERS: Barto Swiegers/Stephan van Huyssteen |
|
|
|
|
|