Wikipedia

Soekresultate

Donderdag 22 September 2022

Patricia Lewis

Patricia Lewis
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie Jump to navigationJump to search Patricia Lewis Pat Lewis .jpg Agtergrondinligting Gebore 22 September 1967 Gauteng Beroep(e) Aktrise en sangeres Webwerf http://www.patricialewis.co.za/ Patricia Lewis (gebore 22 September 1967) is 'n bekende Suid-Afrikaanse TV-aanbieder, aktrise en sangeres met haar kenmerkende lang blonde hare. Haar eerste album, "Don't tempt me" is in 1992 uitgereik. Sy het ook verskeie TV-programme soos Toyota Top 20, Blonde Ambisie en Supersterre aangebied. Inhoud 1 Biografie 1.1 Musiek 1.2 Film en televisie 2 Diskografie 3 Verwysings 4 Sien ook 5 Eksterne skakels Biografie Patricia is in Gauteng gebore waar sy aan Hoërskool Mondeor matrikuleer. Sy is in Mei 2003 met Mark Whitfield getroud. Hulle het een seun. Sy is in 2009 met kanker gediagnoseer.[1] Musiek Lewis se debuutalbum, Don't Tempt Me, is in 1992 vrygestel. "Ek Is Lief Vir Jou", het verkope van 125 000 behaal. "Wie Sou Jou Kon Liefhê Soos Ek" het goue status bereik op die dag toe dit vrygestel is. Lewis het duette opgevoer met talle plaaslike en internasionale bekendes, waaronder David Hasselhoff, Kurt Darren, Bles Bridges en Jim Reeves. Film en televisie Na 'n loopbaan as model, speel Lewis in verskeie televisieprogramme, sowel as in 'n internasionale film saam met Oliver Reed. Lewis is die skepper van die realiteitsangkompetisie Supersterre , waarvan die derde seisoen in 2010 uitgesaai is. Sy het uit die openbare lewe getree nadat kanker by haar gediagnoseer is in 2009. Na vier jaar keer Lewis terug na die televisie as deelnemer aan die bekende uitgawe van MasterChef South Africa vroeg in 2015. Later is sy 'n deelnemer aan die derde seisoen van Strictly Come Dancing in 2007. Patricia is 'n gas op die vyfde seisoen van KykNET se Republiek van Zoid Afrika. [2] [3][4] Diskografie Net Soos In Drome, 2008 VAT VYF/BMG (hervrygestel, sluit duette saam met David Hasselhoff in) Net Soos In Drome, 2008 BMG 10 Goue Jare: Die Grootste Treffers, 2006 VAT VYF Die DVD: 21 Grootste Treffers, 2004 VAT VYF/SONY BMG Spesiale Dubbele Uitgawe, CD 1: Sings Olivia Newton John / CD 2: n Nuwe Lewe CD, 2004 VAT VYF ´n Nuwe Lewe Sings Olivia Newton John, 2002 SONY BMG Vir Ewig En Altyd (spesiale uitgawe), VAT VYF Vir Ewig En Altyd, 2000 VAT VYF Jy's Die Een, 1999 VAT VYF Duet, saam met Jurie Els, 1998 VAT VYF Wie Sou Jou Kon Liefhê Soos Ek?, 1998 VAT VYF Ek Is Lief Vir Jou, 1998 BSP Don't Tempt Me, GALLO Verwysings Who's Who SA Geargiveer 20 Februarie 2010 op Wayback Machine, besoek op 22 Maart 2010. "The Hoff helps Patricia with her hassle". channel24. 16 Julie 2009. Besoek op 18 Januarie 2016. "24 Facts: Patricia Lewis". channel24. 5 Mei 2010. Besoek op 18 Januarie 2016. "Patricia Lewis Bio". TVSA. Besoek op 5 Junie 2016. Sien ook Afrikaanse musiek Lys van Suid-Afrikaanse musikante Eksterne skakels Patricia Lewis se amptelike webwerf Geargiveer 27 Augustus 2011 op Wayback Machine Gee My Nog 'n Kans op YouTube Superster op YouTube Normdata Edit this at Wikidata MusicBrainz: 03270f5e-1666-450c-8505-c5235a641f42 Kategorieë: Suid-Afrikaanse musiciLewende menseSuid-Afrikaanse aktrisesSuid-Afrikaanse aktrises van die 20ste eeuSuid-Afrikaanse televisieaanbiedersGeboortes in 1967

Rooksein

  Rooksein Basiese Informasie Volle Regte Name Megan Danner, Dian André Maritz en Renier van der Westhuizen. Groep Naam      Rooksein Stigti...