Kurt Darren
OOR KURT
AGTERGROND
Kurt Darren is in Pretoria gebore en het aan die Hoërskool Lyttelton Manor gematrikuleer. Hy het sy besondere sangtalent by sy ma geeerf. Op skool het Kurt aan verskeie musiekspele deelgeneem, en meen dat hy al van jongs af in musiek belang gestel het.
Wat min mense weet is dat Kurt ten volle tweetalig is, te danke aan sy pa wat Afrikaanssprekend en sy ma wat Engelssprekend is. Sy talent as liedjieskrywer en sanger in beide tale, het sy gretigheid om in albei tale te vermaak, verwesenlik.
Na matriek is Kurt weermag toe en doen hy sy basies in Walvisbaai. Hy was ook deel van die weermag se vermaaklikheidsgroep . So toer hy vir n jaar saam met die orkeslede van die weermag, en besef dat hy sy lewenslange droom, om 'n sanger te word, wil najaag. Hy word toe afgeraai deur mense wat sê dat hy nie 'n bestaan kan maak deur te sing nie.
Hy probeer toe maar 'n paar ander beroepe, soos om 'n wildbewaarder te word in die Kruger Nasionale Wildtuin, (die natuur lê hom baie na aan die hart) en tree ook as toergids op. Met meeste van sy familie was daardie tyd in die boubedryf, en hy beproef di took , maar nie vir lank nie. Kurt besluit toe om voltyds te begin sing.
Dertien jaar lank het Kurt balladesanger, roerloos op 'n stoeltjie met 'n mikrofoon gesit by korporatiewe geleenthede, kroeë en ander klein kuierplekke. Van die een dorp na die volgende, het Kurt sy eie klankgereedskap vervoer, afgelaai, opgestel, afgestel en weer opgelaai. Hy het ook sy eie klank gedoen. Kurt is trots om te noem dat hy deur sy sangloopbaan al deel was van 'n paar groepe. Hierdie sluit in, onderandere: "Deep Blue" en "Keep Your Day Job".
Hy het altyd geweet dat sy deurbraak sal kom. Toe tree hy drie maande lank op 'n passasierskip op, verloor 'n paar kilogram en sny sy hare (vir die wat nie weet nie, Kurt se hare was skouerlengte vir n hele ruk). En toe is hy reg en energiek vir "Meisie Meisie" toe dit eensklaps oor sy pad kom in 2002.
Deesdae toer Kurt die land vol, en selfs in die buiteland, op 'n gereelde basis.
CDS
Sy eerste album "For Your Precious Love" was in 1995 uitgereik, en daarna het hy die uitsonderlike geluk gehad om al die volgende albums op te neem, wat in chronologiese orde gelys word:
• 1997 - ."Just When I Needed You Most".
• 1998 - "Kurt Darren"
• 2000 - "Since I Found You".
• 2001 - "Net Jy Alleen".
• 2002 - "Meisie Meisie".
* Met sy album "Meisie Meisie" het hy sy deurbraak in die Afrikaanse musiekbedryf in 2002 bewerkstellig. Kurt se reuse treffer, Meisie Meisie, maak steeds duike in die dansvloer en was een van die Top3 treffers van 2002! Dit is gedurende die opname van hierdie album dat Kurt liedjies begin skryf het saam met twee ongelooflike, inspirerende en talentvolle mense: Don Kelly en Marc Brendon. Hierdie trio komplimenteer mekaar tot vandag nog met die samestelling van lirieke vir nuwe liedjies.
* 2002 – IO-meisie single
* 2003 - Sê Net Ja.
* 2004 - Staan Op.
* 2004 – Gift Box Set
* 2005 - Vat My, Maak My Joune.
* 2005 – Gift Box Set
* 2006 - Lekker Lekker.
* 2007 - Voorwaarts Mars.
* 2008 - 30 Goue Sokkietreffers
* 2008 - Uit Die Diepte Van My Hart
* 2009 - Smiling back at me
* 2009 - Die Beste Medisyne
* 2010 - Met Liefde/With Love
* 2010 - Oos –Wes Tuis Bes Deluxe-uitgawe
* 2011 – Kaptein se Platinum treffers
* 2012 - In Jou Oë
DVDS
* 2005 - “Op Toer”
* 2008 - “Treffers Live”
* 2008 - “Die Videos”
* 2011 - “Kaptein se platinum treffers”
Hy is al lank bedrywig met musiek en van sy grootste drome is bewaarheid. Naas twintig solo-albums, pryk sy treffer stem ook op vele saamgestelde CD's.Kurt is al vir sewe opeenvolgende albums besig om die golf van sukses te ry en hy is van plan om nog vir n baie lang tyd in die bedryf te bly en mense te vermaak met sy musikale talent. Hy het 'n ongelooflike passie vir musiek, en wil sy Godgegewe talent met ieder en elk deel.
INLIGTING OMTRENT KURT
Verjaardag: 19 Februarie
Sterreteken: Waterdraer
Hare: Blond
Oë: Blou
Lengte: 1.92m
Skoengrootte: 10
Gunsteling Fliek: Gladiator
Gunsteling Akteur: Tom Hanks
Gunsteling Aktrise: Meg Ryan
Dinge waarsonder hy nie kan lewe nie: Selfoon, DVD, musiek
As hy nie n sanger was nie....: Dan sou hy graag 'n veearts of wildbewaarder wou wees.
Beskryf homself in 5 woorde as: Vriendelik, geduldig, stiptelik, dromer, lojaal.
Leuse in die lewe: "Life's a journey, enjoy the ride!"
As hy iemand kon ontmoet (lewend of afgesterwe): Elvis Presley
Iemand saam met wie hy nie in 'n hysbak wil vassit nie: Robert Mugabe
Raad vir aspirante sangers: Stel vir jouself doelwitte, en streef dit na met deursettingsvermoe en verantwoordelikheid. Wees goed vir die publiek, en hulle sal dieselfde vir jou doen. Werk met volharding.
As hy enige dier kon wees, wat en waarom: Luiperd, want 'n luiperd beplan deeglik voor hy aanval.
As hy een wens kon he: Vrede. Sodat hy in die nag kan slaap.
Iets wat niemand omtrent Kurt Darren weet nie: Hy kan nie met kouse aan slaap, of met sy voete onder 'n kombers of duvet nie. Sy voete moet altyd oop wees.
TYDVERDRYF
• Fliek
• Hengel
• Skubaduik
• Lees
• Playstation
• Geleentheids/sosiale poker
• Gholf
• Snorkel
• Reis
• Quad Biking
• Wildsritte (gamedrives)
• Action Cricket
GUNSTELINGE / VOORKEURE
• Natuur
• Elvis Presley
• Elton John
• Robbie Williams
• Christina Aguilera
• Seekos, veral kreef en garnale
• The Godfather Restaurant in Centurion
• Die kleur blou
• Wilbur Smith (skrywer)
• Eddie Izzard (komediant)
• Smaakvolle klere - veral Guess, Levi's, Diesel en Soviet.
• Om te reis - was al onder andere in Mauritius, Florida (Amerika), Parys (Frankryk), Venesie (Italie), Zanzibar, Seychelles, Namibie, Mosambiek, Zimbabwe, Zambie en Madagaskar. Hy is ook mal daaroor om ons eie land te deurkruis tydens optredes.
• Rooiwyn
• Kaas
• Passion fruit en soda drankie
• Fanta Orange
• Malva nagereg - (hy maak die beste, volgens hom.)
• Beesstert
• "Mashed patatoes" / Kapok-aartappels
• Rum'n'raisin energy bar
• Black cat peanut bar met nougat
• Lucozade (lemoen)
• Melk
• Natasha Henstridge - mooiste vrou ter wêreld volgens Kurt
• Ali G
• Frasier (TV reeks)
• Langebaan
• Whispers
• Advokadopeer
AFKEURE
• Misdaad
• Grootpraterige mense
• Oningeligte mense
• Jessica Simpson
• Negatiwiteit
• Kinder- en vroue mishandeling
• Geraas
• Tamatie konfyt
• Hou nie baie van vrugte nie
• Mielies
• Spinnekoppe
• Sonneblomme
• Kort broeke
• Mense wat hulle self bo ander verhewe
• Cashew neute
AWARDS Several nominations (including MTN Song of the Year, twice) aside, these are the numerous awards Kurt Darren won. The Tempo Awards are decided by readers; the SAMA and VONK by judges.
2003 GTM Song of the Year: Meisie Meisie
2005 GTM Best Pop Album of the Year: Staan Op!
2006 Vonk Award Album of the Year: Vat my, maak my joune
2006 Vonk Award Best Music Video: Alleen
2007 Huisgenoot Tempo Award Top Seller of 2006
2007 SAMA Award Best Afrikaans Dance Album: Lekker Lekker
2008 Huisgenoot Tempo Award Most Popular Male Artist
2008 Huisgenoot Tempo Award Dance Album of the Year: Voorwaarts Mars
2009 Huisgenoot Tempo Award Best Dance Album, Best Male Artist and Best Seller: Uit die diepte vam my hart
2008 VONK Award Favourite Male Artist
2008 VONK Award Album of the Year: Voorwaarts Mars
2008 VONK Award Afrikaans Music Ambassador for 2008
2009 VONK Award Best Male Artist and Best Seller: Uit die diepte van my hart
2008 SAMA Award Best Dance Sokkie Album: Voorwaarts Mars
2009 SAMA Award Best Dance Sokkie Album: Uit die diepte van my hart
2009 SAMA Award Best Afrikaans DVD: Treffers Live
2010 Huisgenoot Tempo Award Most Popular Sokkie/Dance Album: Die beste medisyne (The best medicine)
2010 SAMA Award Best Seller True Tone Download: Kaptein
2010 SAMA Award Best Seller True Tone Full Length Download: Af en af
2011 SAMA Award Best Sokkie/Dance Album: Die beste medisyne
Basic Info
Contact Info
Kurt Johan van Heerden better known as Kurt Darren, is a South African singer, songwriter and television presenter, who won 7 South African Music Awards (SAMA) from 2007 to 2011. He has also appeared in a number of South African films.
His debut was with the album For Your Precious Love released in 1995. From 2006 to 2011, Darren was the presenter of the popular South African show Jukebox broadcast onkykNET. During the programme, callers would have the opportunity to request and dedicate music videos of their choice. SMS (text) messages would also roll in during the program. The program was broadcast live on various radio stations as well on Sunday evenings.[2]
Contents
[hide]
Popularity in Europe[edit]
Many of Kurt Darren's songs in Afrikaans are known in Europe through cover versions particularly by artists in the Netherlands and Belgium, and to some extent in Germany and Austria.[3] Songs covered in Dutch include "Staan Op", covered by Jan Smit as "Sta Op", "Meisie Meisie" by Henk Wijngaard as "Meissie Meissie", "Kaptein Span die Seile" as "Kap'tein" by Bart Kaëll, "Hemel op Tafelberg" as "Die Zomer Gaat Nooit Voorbij" by Wim Soutaer, "Af en af" by Hellemaal Hollands and "Bloubergstrand se sonsak" as "Dromendans" by Vinzzent, while Klostertaler covered "Meisie Meisie" in German.
Personal life[edit]
Kurt Darren (right) with Danny K and Jen Su during the Cook-off SA Challenge 2012
Darren married South African model Dunay Nortjé on 8 January 2011.
On 7 July 2013, Darren suffered serious injuries as a result of a car accident on his way home after watching a rugby match. His agent Marnus Bisschoff and his secretary were also seriously injured. All were airlifted urgently to hospital where tests showed he had 11 broken ribs and serious injuries to his head. He was released after weeks of treatment.[4]Many of his scheduled concerts had to be canceled. He returned to active life months later with a rescheduled gig dates and a tour in US and Europe beginning of 2014.
Discography[edit]
CDs[edit]
1995: For Your Precious Love
1997: Just When I Needed You Most
1998: Kurt Darren
2000: Since I Found You
2001: Net Jy Alleen
2002: Meisie Meisie
2003: Sê Net Ja
2004: Staan Op
2005: Vat my, maak my joune
2006: Lekker Lekker
2007: Voorwaarts Mars
2008: 30 Goue Sokkietreffers
2008: Uit die diepte van my hart
2009: Smiling Back At Me
2009: Die Beste Medisyne
2010: Met Liefde/With Love
2010: Oos-Wes Tuis Bes (Deluxe edition)
2011: Kurt Kaptein se platinum treffers
2012: In jou oe
Singles / Videography[edit]
(Selective)
in Afrikaans
"Meisie Meisie"
"Staan Op"
"Kom ons Dans In Afrikaans"
"Kaptein"
"Af en af"
"Lekker Lekke" (2007)
"Voorwaarts Mars" (2008)
"Hemel op Tafelberg" (2009)
"Daar Doer in die Donker" (2008)
"Loslappie" (2009)
"Bloubergstrand se sonsak" (2010)
"Lekkerbekkie" (2011)
"Heidi" (2012)
"Kom bietjie hier" (2012) [2]
"Voor Altijd" (2013)
in English
"You"
"Standing On The Edge"
"Sunday"
featured in
"Shame and Scandals" (Dr. Victor & The Rasta Rebels feat. Kurt Darren) (2012)
DVDs[edit]
2005: Op Toer
2008: Treffers Live
2008: Die video's
Filmography[edit]
2010: Liefling die Movie as John Reyneke
2010: Susanna van Biljon
2010: The Race-ist as Xander van der Kloof
2011: Ek lief jou