Wikipedia

Soekresultate

Sondag 26 Februarie 2023

Sincerely Anne

 Sincerely Anne





Basiese Informasie

Volle Regte Name

Anneri Steyn

Noemnaam

Anneri    

Geboorte datum


Geboorte plek

Johannesburg

Land van oorsprong

Suid Afrika

Sang Genres

Pop Alternatief

Plate Maatskappy

Onafhanklik

Webwerf

                                  


Sosiale Media / Webwerf
Facebook: https://www.facebook.com/sincerelyanne1/
Twitter: https://twitter.com/sincerely_anne_?lang=en
Instagram: https://www.instagram.com/sincerelyanne._.music/?hl=en
Deezer: https://www.deezer.com/en/artist/76083992
Youtube: https://www.youtube.com/@SincerelyAnne
Spotify: https://open.spotify.com/artist/349wTaXzfNnEjO8RCzw5FQ
Youtube Music:
Apple Music: https://music.apple.com/za/artist/sincerely-anne/1483223311
Amazon Music: 
Facebook Persoonlik: 
Soundcloud: https://soundcloud.com/anne-249
Wiki: 
Website: 

Vinnige Feite
Verhoog naam: Sincerely Anne
Aktiewe Jare: 
Stokpertjies: 
Troeteldiere: 
Gunsteling kos: 

Onderhoud Rekort
27 Februarie 2023 - Ludi: Vrystelling: Beautiful Things
8 Desember 2022 - Ludi: Vrystelling: Quick Fix
     Potgooi: https://spotifyanchor-web.app.link/e/vu69c3VgJxb
15 Julie 2022 - Ludi: Vrystelling: Dying To Love You
 
Bio
Sincerly Anne is 'n Suid Afrikaanse sangeres en liedjieskrywer.  Sy vervaardig al musiek sederd die jong ouderdom van 13 wanneer musiek 'n groot deel van haar lewe geword het.  Anne woon tans in Johannesburg, maar het op ’n plaas grootgeword en tuisonderrig ontvang totdat sy dertien was.
Sy is die jongste van vyf kinders en was baie jonk toe sy leer viool speel het. Sedertdien het musiek ’n integrale deel
van haar bestaan geword. Sy het vir negentien jaar viool gespeel by funksies en vir vyf jaar in groepe gesing, voordat
sy in 2017 met haar solo-loopbaan begin het en beskou dit as een van haar grootste prestasies sover.
Oor die jare, het sy baie loopbaanhoogtepunte bereik en die verhoog gedeel met van die grootste name in die
musiekbedryf, waaronder Connell Cruise, Ard Matthews, Joshua na die Reën, Jan Blohm, Amanda Strydom, Graeme
Watkins Project, Shortstraw, Shaun Jacobs en vele meer. Sy was ook, as konsertmeester en vioolspeler, betrokke by
orkeste soos die NWU PUK-orkes en die Randse Simfonieorkes.

Die kunstenaar het waardering vir ’n wye verskeidenheid musiek, maar sonder Muse uit as een van die groepe wat
die grootste invloede op haar eie outentieke musiekstyl gehad het. “Ek het hoofsaaklik klassieke musiek geluister
totdat ek tien was en aan kontemporêre genres bekend gestel is. Enige styl musiek, wat klassieke elemente bevat,
trek my dadelik. My eie werk verskil egter van dag-tot-dag en die invloed agter elke liedjie is anders,” vertel die
sanger.
As jy haar vra waar sy die inspirasie vir haar lirieke vandaan kry, antwoord sy dat dit soms van persoonlike ervarings
en emosies kom, maar dat die klavier ook help om haar te inspireer gedurende die skryfproses. Wanneer sy nie op
die verhoog is nie, gee sy viool- en klavierlesse om die pot aan die kook te hou en verklap sy dat sy heel moontlik ’n
loopbaan in sielkunde of fisiologie sou oorweeg het as sy nie kon sing nie.
 
Platemaatskappy
Onafhanklik
  
Genre
Progressive-, Alternative-, Pop Rock  

Musiek Instrumente
Viool
Klavier
  
Musikale Invloede
Die kunstenaar het waardering vir ’n wye verskeidenheid musiek, maar sonder Muse uit as een van die groepe wat die grootste invloede op haar eie outentieke musiekstyl gehad het. “Ek het hoofsaaklik klassieke musiek geluister totdat ek tien was en aan kontemporêre genres bekend gestel is. Enige styl musiek, wat klassieke elemente bevat, trek my dadelik. My eie werk verskil egter van dag-tot-dag en die invloed agter elke liedjie is anders,” vertel die sanger.
 
Kort Beskrywing
Anne woon tans in Johannesburg, maar het op ’n plaas grootgeword en tuisonderrig ontvang totdat sy dertien was.
Sy is die jongste van vyf kinders en was baie jonk toe sy leer viool speel het. Sedertdien het musiek ’n integrale deel van haar bestaan geword. Sy het vir negentien jaar viool gespeel by funksies en vir vyf jaar in groepe gesing, voordat sy in 2017 met haar solo-loopbaan begin het en beskou dit as een van haar grootste prestasies sover.
  
Huidige Woonadres
Johannesburg
  
Afkomstig van
  
Skakelbeampte / Bemarkings Maatskappy / Besprekingsagent
Besprekings en Navrae: Alishia van Deventer / Jacques Coetzee / Steve van Deventer / Alani Coetzee - Starburst
Besprekings en Navrae: Daniel Baron - Daniel baron Music
Platemaatskappy: Onafhanklik
  
Diskografie
CD's
To Whom it May Concern (Debuut Album) 
  
Enkelsnitte
19 November 2019 - Poison
10 Februarie 2020 - She's On Fire
4 Mei 2022 - Dying to Love You
7 November 2022 - Quick Fix
10 Februarie 2023 - Beautiful Things 
 
Filmografie
  
Ander
Oor die jare, het sy baie loopbaanhoogtepunte bereik en die verhoog gedeel met van die grootste name in die musiekbedryf, waaronder Connell Cruise, Ard Matthews, Joshua na die Reën, Jan Blohm, Amanda Strydom, Graeme Watkins Project, Shortstraw, Shaun Jacobs en vele meer. Sy was ook, as konsertmeester en vioolspeler, betrokke by orkeste soos die NWU PUK-orkes en die Randse Simfonieorkes. 

As jy haar vra waar sy die inspirasie vir haar lirieke vandaan kry, antwoord sy dat dit soms van persoonlike ervarings en emosies kom, maar dat die klavier ook help om haar te inspireer gedurende die skryfproses. Wanneer sy nie op die verhoog is nie, gee sy viool- en klavierlesse om die pot aan die kook te hou en verklap sy dat sy heel moontlik ’n loopbaan in sielkunde of fisiologie sou oorweeg het as sy nie kon sing nie.

Enkelsnit Vrystelling Persverklarings
https://www.samusicnews.co.za/local-music/sincerely-anne-releases-a-beautifully-expressive-music-video-for-dying-to-love-you/

Skakels & Bronne
 


Rooksein

  Rooksein Basiese Informasie Volle Regte Name Megan Danner, Dian André Maritz en Renier van der Westhuizen. Groep Naam      Rooksein Stigti...