Wikipedia

Soekresultate

Sondag 26 Maart 2023

Rooksein

 Rooksein





Basiese Informasie

Volle Regte Name

Megan Danner, Dian André Maritz en Renier van der Westhuizen.

Groep Naam    

Rooksein

Stigtings datum

2018

Stigtings plek

Potchefstroom

Land van oorsprong

Suid Afrika

Sang Genres

Afrikaans, Pop, Covers

Plate Maatskappy

Universal

Webwerf

                                https://rooksein.wixsite.com/rookseinepk  


Sosiale Media / Webwerf
Facebook: https://www.facebook.com/Rooksein/
Twitter: 
Instagram: https://www.instagram.com/rooksein/?hl=en
Deezer: 
Youtube: https://www.youtube.com/channel/UCNhF39-7F4d8SOW93chtNPg?feature=gws_kp_artist&feature=gws_kp_artist
Spotify: https://open.spotify.com/artist/0TX0T9VkzOTEjsdzi1a4nT?autoplay=true
Youtube Music: https://music.youtube.com/channel/UCePOIQaLA0KSfVHW116xXQg?feature=gws_kp_artist&feature=gws_kp_artist
Apple Music: https://music.apple.com/za/artist/rooksein/1451297514
Amazon Music: 
Soundcloud: 
Universal: https://www.umglive.africa/portfolio-item/rooksein/
LinkedIn: 
Facebook Persoonlik: 
IMDB: 
Wiki: 
Website: https://rooksein.wixsite.com/rookseinepk

Vinnige Feite
Verhoog naam: Rooksein
Aktiewe Jare: 2018 - Tans
Stokpertjies:
Troeteldiere:
Gunsteling kos:

Onderhoud Rekort
 
Bio
Rooksein is ‘n musiek groep gestig in Potchefstroom, Suid Afrika, aan die begin van 2018. Die groep bestaan uit drie lede, Megan Danner, Dian André Maritz en Renier van der Westhuizen. 
Rooksein het sy begin gevind deur musikant Renier van der Westhuizen se wens om goeie musiek in Potchefstroom te begin maak. Hy betrek toe twee ander musikante met die selfde visie om musiek te maak wat krag dra. 
Rooksein is begin met die doel om koppe te draai en goeie, mening volle Afrikaanse musiek te maak in ‘n generasie waar hierdie tipe musiek besig is om uit te sterf. Rooksein verkies wel om nie slegs Afrikaanse musiek op te voer nie maar het ook verskeie Engelse liedjies en eie komposisies wat deel vorm van hulle repertoire omdat hulle voel dat dit belangrik is om ‘n gesonde balans te handhaaf. Rooksein bestaan uit drie baie talentvolle musikante wie elkeen sy en haar eie pad gevind het in musiek om uiteindelik in hierdie groep op te eindig. 
Megan Danner is die hoof sangeres vir die groep en vind haar begin in musiek aan die Marinda Hunter Musiekskool in die Paarl en begin daar op ses-jaar-oud al woeker met haar talent. Sy vorm deel van haar skool kore en neem ook elke jaar aan verskeie talent kompetisies deel, insluitend die Barnyard Talent Search. Na verskeie Musiekblyspele en Eisteddfods het sy haar hoogtepunt bereik in 2016 toe sy as finalis gekies is in die Top 10 van Kyknet Uitblinkers Solis vir Christus. 
Dian André Maritz speel kitaar vir Rooksein en het al van jong tyd af begin oefen toe sy ouers vir hom 'n regterhandse kitaar gekoop het maar vergeet het dat hy links is. Dit het hom nie terug gehou nie, hy het slegs die snare omgeruil en het tot onlangs steeds die kitaar onderste-bo gespeel. Met bloodstelling van Queen, Peter Gabriel, Cat Stevens, en nog ander, het Dian se pa hom met musiek inspireer. Dit is wel eers later, toe sy suster hom uitdaag om 'Ocean' van John Butler te leer, wat hy musiek ernstig begin opvat het. Hy het later sy Trinity Rock School eksamens tot-enmet graad 7 voltooi en ook sy eie liedjies begin skryf na 'n liefdes teleurstelling in Matriek. Hy skryf vandag nog sy eie musiek en besef dat musiek iets is wat deel van hom is en nooit sal weggaan nie. 
Renier van der Westhuizen is die stigter, akoestiese kitaar speler, sanger, en doen die perkussie vir die groep. Renier kom uit ‘n baie musikale familie en speel al van 8 jarige ouderdom dromme in die kerk. Sy familie se musikale talente het hom geïnspireer om verder te vorder en self ook net beter in musiek te word. Hy het dus leer kitaar speel en musiek as vak op skool ook geneem. Sy liefde vir musiek het soveel gegroei dat hy homself net dieper in die musiek gevind het en daardeur ook ander mense met so ‘n liefde vir musiek ontmoet het. Rooksein hoop om ‘n verskil en verandering deur hulle musiek te maak en voel dat dit ‘n absolute voorreg is om hulle talente te kan gebruik om hierdie verskil aan te bring in die samelewing.
 
Musiek Instrumente
  
Musikale Invloede
 
Kort Beskrywing
Rooksein is 'n musiek groep gebasseer in Potchefstroom, Suid Afrika. Die trio bestaan uit drie lede: Megan Danner, Dian André Maritz en Renier van der Westhuizen.
Rooksein beoog om meningvolle musiek te maak en deur hulle talente uit te leef hulle passie vir musiek ook uit te leef.
  
Huidige Woonadres
  
Skakelbeampte / Bemarkings Maatskappy / Besprekingsagent
Besprekings en Navrae: Leozelle Bekker
Platemaatskappy: Universal
  
Diskografie
CD's
  
Enkelsnitte
 
Filmografie
 
Toekennings
  
Ander

Enkelsnit Vrystelling Persverklarings
 
Skakels & Bronne
https://rooksein.wixsite.com/rookseinepk 
 


Deon Meiring

 Deon Meiring




Basiese Informasie

Volle Regte Name

Deon Meiring

Noemnaam

Deon

Geboorte datum


Geboorte plek


Land van oorsprong


Sang Genres


Plate Maatskappy


Webwerf

                                  


Sosiale Media / Webwerf
Facebook: https://www.facebook.com/meiringdeon/
Twitter: https://twitter.com/De0nMeiring
Instagram: https://www.instagram.com/deonmeiring/?hl=en
Deezer: https://www.deezer.com/en/artist/4704729
Youtube: https://www.youtube.com/c/DeonMeiring
Spotify: https://open.spotify.com/artist/5h2VPrb5uczuK8foqa2jby
Youtube Music:
Apple Music: https://music.apple.com/za/artist/deon-meiring/572877639
Amazon Music: 
Soundcloud: https://soundcloud.com/deon-meiring-1
LastFM: https://www.last.fm/music/Deon+Meiring/+wiki
Boomplay: https://www.boomplay.com/artists/7466282
Shazam: https://www.shazam.com/artist/deon-meiring/572877639
LinkedIn: 
Facebook Persoonlik: 
IMDB: 
Wiki: 
Litnet: https://www.litnet.co.za/author/deon-meiring/
Website: https://www.deonmeiring.co.za/

Vinnige Feite
Verhoog naam:
Aktiewe Jare:
Stokpertjies:
Troeteldiere:
Gunsteling kos:

Onderhoud Rekort
 
Bio
Op Hoërskool in Humansdorp stig hy en twee van sy vriende "Glaskas".
Op Universiteit ontmoet hy vir Bouwer Bosch en hulle begin die akoestiese duo, "Dans Dans Lisa".
Tans verkoop hy ook koffie in Wellington by 'm stalletjie waar hy en 'n vriend vennote is. 
 
Musiek Instrumente
  
Musikale Invloede
 
Kort Beskrywing
Op hoërskool in die Oos-Kaapse dorpie, Humansdorp, stig Deon Meiring en twee van sy vriende ’n band, Glaskas. Hulle skryf in vir ’n kompetisie en wen nie, maar dring darem deur tot die finaal. Deon hou aan liedjies skryf en Glaskas hou aan speel – meestal in sy ma-hulle se garage, maar ook soms voor ander kunstenaars wat in Jeffreysbaai, so tien minute van Humansdorp af, kom optree. Na een so optrede by ’n Jan Blohm vertoning stel Blohm vir Glaskas aan ’n goeie ateljee voor om hulle eerste album op te neem. Hulle maak ook hulle eerste musiekvideo, Verloor Myself, en stuur dit vir die destydse musiekkanaal MK. Die video is uiteindelik vir 13 weke nommer een op ’n program waar kykers kan stem vir hulle gunsteling video. Deon se bure is dankbaar hieroor aangesien Glaskas toe minder in die garage en meer op verhoë regoor die land begin speel.
Op universiteit raak Deon bevriend met Bouwer Bosch en hulle stig saam die akoestiese duo Dans Dans Lisa. Beide Glaskas en Dans Dans Lisa bied vir Deon uiteenlopende platforms vir die liedjies wat hy skryf, maar steeds is daar van sy musiek wat nie noodwendig by een van hierdie projekte pas nie. So begin hy ’n projek, Die Slaapkamer Sessies, waar hy vir 10 weke lank elke week ’n liedjie skryf, dit in ’n slaapkamer op video vasvang en op YouTube met die wêreld deel.
Vyf van hierdie liedjies word uiteindelik deel van Deon se debuut EP. Die liedjie Vingerafdrukke word ook deel van die klankbaan van die film, Strikdas. Deon voltooi intussen ’n Mphil in Toegepaste Teologie en werk vir twee jaar vir ’n gemeente in Johannesburg, maar hou nog altyd aan liedjies skryf en optree.
Van sy gedigte word ook ingesluit in ’n bundel vir tieners, Sterkykers, saam met die werk van mense wat hy bewonder soos Nathan Trantraal, Ronelda Kamfer, Koos Kombuis, Danie du Toit en Annie Klopper. Die bundel is saamgestel deur Jaco Jacobs. In nog ’n YouTube projek deur die loop van 2018 skryf Deon maandeliks ’n liedjie en deel dit dan aan die einde van die maand in ’n video. Hy noem die projek “Maandeinde” en sinspeel daarop dat hy as liedjieskrywer nie noodwendig ’n maandelikse salaris verdien nie, maar dat dit hom nie moet keer om aan te hou skryf nie. Hy het andersins ook ’n paar enkelsnitte uit op amptelike platforms: Die liedjies “Ek weet net nie”,  “Naby jou wees” en “Bliksoldaat”.
Einde 2019 stel Deon ’n EP bekend getiteld “Hier by ons” met liedjies wat iets van die Kersverhaal in ’n Suid-Afrikaanse konteks en in vandag se tyd weerspieël. Deon se nuutste EP word op 16 Oktober 2020 bekendgestel en bevat nuwe weergawes van liedjies van sy Maandeinde projek asook ander musiek wat te hoor is in die klankbaan van die kykNET reeks, Kompleks. Die liedjie, Grensbewoner, ook die titel van die EP, is ook die temamusiek van die reeks. Die reeks sluit ook van Koos Kombuis se musiek in en het vir Deon die geleentheid gegee om saam met Kombuis te werk. ‘n Lied wat hulle saam doen is ook deel van die Grensbewoner EP. Glaskas het vier albums uit, maar het nog steeds niks gewen nie. Dit maak nie saak nie, want hulle is nogtans bly daar is mense wat darem hou van wat hulle doen en hulle ondersteun. Dans Dans Lisa het twee albums en ’n EP uit. Buiten Grensbewoner het Deon twee EPs asook ’n paar enkelsnitte uit.
Deon skryf ook weekliks ’n brief wat hy in die vorm van ’n video op sy sosiale media deel. Dis makliker as om dit vir almal te pos, want Deon het nie almal se adresse en poskodes nie. Hy weet ook nie altyd vir wie die briewe geskryf is nie. Dikwels kom hy agter dit was eintlik vir homself. Deon hou aan liedjies skryf en optree met al sy projekte en op sy eie. 
  
Huidige Woonadres
Wellington
  
Skakelbeampte / Bemarkings Maatskappy / Besprekingsagent
Besprekings en Navrae:
Platemaatskappy:
  
Diskografie
CD's
  
Enkelsnitte
 
Filmografie
 
Toekennings
  
Ander

Enkelsnit Vrystelling Persverklarings
 
Skakels & Bronne
https://af.wikipedia.org/wiki/Glaskas
https://deonmeiring.co.za/ 
 


Michael Neill

 Michael Neill





Basiese Informasie

Volle Regte Name

Michael Neill        

Noemnaam

Michael

Geboorte datum


Geboorte plek

Kaapstad

Land van oorsprong

Suid Afrika

Sang Genres


Plate Maatskappy


Webwerf

                                  


Sosiale Media / Webwerf
Facebook: https://www.facebook.com/michaelneillmusic/
Twitter: 
Instagram: https://www.instagram.com/michaelneillofficial/?hl=en
Deezer: 
Youtube: 
Spotify: https://open.spotify.com/artist/4OVRvhbFzqpDY92IALbMNh
Youtube Music: https://www.youtube.com/user/MichaelNeillSinger
Apple Music: 
Amazon Music: 
Soundcloud: https://soundcloud.com/user-813372287
LinkedIn: 
Facebook Persoonlik: 
IMDB: 
Wiki: 
Website: 

Vinnige Feite
Verhoog naam:
Aktiewe Jare:
Stokpertjies:
Troeteldiere:
Gunsteling kos:

Onderhoud Rekort
 
Bio
Word groot in Kaapstad, en van 'n jong ouderdom tree hy in die kerk  voor mense op. Hy sluit aan by 'n lugredery en sien die wêreld waarna hy engelse klasse in die ooste aanbied. Hy keer terug na Suid Afrika en begin met sy musiek loopbaan. Covid kortwiek sy aanvanklike musiek loopbaan planne, maar gebruik egter die tyd om 'n mode besigheid te begin. 
 
Musiek Instrumente
  
Musikale Invloede
 
Kort Beskrywing
  
Huidige Woonadres
  
Skakelbeampte / Bemarkings Maatskappy / Besprekingsagent
Besprekings en Navrae:
Platemaatskappy:
  
Diskografie
CD's
  
Enkelsnitte
 
Filmografie
 
Toekennings
  
Ander

Enkelsnit Vrystelling Persverklarings
 
Skakels & Bronne
https://michaelneill.co.za/
 
 


Vrydag 17 Maart 2023

Herman Kleinhans

 Herman Kleinhans

















Basiese Informasie

Volle Regte Name

Herman Kleinhans

Noemnaam

Herman

Geboorte datum


Geboorte plek

Stellenbosch

Land van oorsprong


Sang Genres

Pop

Plate Maatskappy


Webwerf

                                  


Sosiale Media / Webwerf
Facebook: https://www.facebook.com/hermankmusiek/
Twitter: https://twitter.com/HermanMusiek
Instagram: https://www.instagram.com/hermankleinhans/?hl=en
Deezer: 
Youtube: https://www.youtube.com/channel/UCipCFcgkd31TNH_2fxlJ_dw?feature=gws_kp_artist&feature=gws_kp_artist
Spotify: https://open.spotify.com/artist/3kTnA09Ebx0rFBTPAlsLFC?autoplay=true
Youtube Music: https://music.youtube.com/channel/UCiBt7YQWhuuXgCjwVAstHew?feature=gws_kp_artist&feature=gws_kp_artist
Apple Music: https://music.apple.com/za/artist/herman-kleinhans/1061647561
Amazon Music: 
Soundcloud: https://soundcloud.com/herman-kleinhans
LinkedIn: https://za.linkedin.com/in/hermankleinhans
Facebook Persoonlik: 
IMDB: https://www.imdb.com/name/nm10800898/
Wiki: 
Website: 

Vinnige Feite
Verhoog naam:
Aktiewe Jare:
Stokpertjies:
Troeteldiere:
Gunsteling kos:
Affiliasies: TWEE

Onderhoud Rekort
 
Bio
In Mei 2015 wen hy die KykNET AfriVisie kompetisie met 'Ek Sweer' 

Musiek Instrumente
  
Musikale Invloede
 
Kort Beskrywing
  
Huidige Woonadres
Patensie
  
Skakelbeampte / Bemarkings Maatskappy / Besprekingsagent
Besprekings en Navrae: Starburst - Danelle
Platemaatskappy: Vonk Uitgewers CC
  
Diskografie
CD's
  
Enkelsnitte
 
Filmografie
 
Toekennings
  
Ander

Enkelsnit Vrystelling Persverklarings
 
Skakels & Bronne
 
 


Vrydag 10 Maart 2023

Neil Nachtrein

 Neil Nachtrein







Basiese Informasie

Volle Regte Name


Noemnaam


Geboorte datum


Geboorte plek

Odendaalsrus toe Fouriesburg

Land van oorsprong

Suid Afrika

Sang Genres

Pop

Plate Maatskappy


Webwerf

                                  


Sosiale Media / Webwerf
Facebook: https://www.facebook.com/profile.php?id=100063217238980
Twitter: https://twitter.com/neilnachtrein?lang=en
Instagram: https://www.instagram.com/neilnachtrein/
Deezer: https://www.deezer.com/artist/104925142/radio?autoplay=true
Youtube: https://www.youtube.com/channel/UC0CQs3A0J6gSzUbc7qmNe0A?feature=gws_kp_artist&feature=gws_kp_artist
Spotify: https://open.spotify.com/artist/4BzXDRscCSZ0cgLq8SRzZr?autoplay=true
Youtube Music: https://music.youtube.com/channel/UC0CQs3A0J6gSzUbc7qmNe0A?feature=gws_kp_artist&feature=gws_kp_artist
Apple Music: https://music.apple.com/za/artist/neil-nachtrein/1228127288
Amazon Music: 
Shazam: https://www.shazam.com/artist/neil-nachtrein/1228127288
Soundcloud: https://soundcloud.com/neilnachtrein
LinkedIn: 
Facebook Persoonlik: 
IMDB: 
Wiki: 
Website: 

Vinnige Feite
Verhoog naam: Neil Nachtrein
Aktiewe Jare:
Stokpertjies:
Troeteldiere:
Gunsteling kos:

Onderhoud Rekort
2023/03/10 - Verkas met Ludi - Ludi - Oor Voer my vir die berge
https://podcasters.spotify.com/pod/show/ludi-botha/episodes/Musiek-Neil-Nachtrein---Voer-my-vir-die-Berge-e207ocn
 
Bio
Neil is ‘n sanger en liedjieskrywer uit die hartjie van die Vrystaat. Elkeen het sy eie storie waar hy begin het, maar Neil sin was regtig aan die onderste spar van die leer na sukses.
Hy het in 2003 begin deur ‘open mic’ aande in London te doen. 2006 begin hy sy eie musiek skryf en keer terug na sy vaderland waar hy eers plaaslik in Bloemfontein opgetree het waar daar ‘n geleentheid was. In 2012 reik hy sy eerste album, ‘Gisters & Blisters’ uit en sedertdien tree saam op as lid van Blomtrein (met sy sangmaat, Jan Blohm).

Na 3 jaar van Blomtrein ry, besluit Neil om op ‘n ander stasie af te klim en sy eie trein se stoom aan te vuur. Die grootste deel van sy vertonings is oorspronklike, alternatiewe afrikaanse musiek met ‘n sterk “folk-roots” aanslag. Sy verhoogpersoonlikheid is gesellig, lig en komies. Maar tussen woorde en stiltes, word hy intiem met elkeen in die gehoor. Dis so asof jy voel jy ken hom persoonlik wanneer jy daar uitstap.

Neil is glad nie ’n vreemdeling in die musiekbedryf nie. Hy het reeds in 2012 sy eerste album, GISTERS & BLISTERS, uitgereik. In 2019 sien sy tweede, OP PLEKKE WAAR ONS EENS WAS, die lig, asook ’n musiekvideo van sy lied, STILSTE UUR.
 
Musiek Instrumente
  
Musikale Invloede
Sy musiek word hoofsaaklik beïnvloed deur Jeff Buckley, Eddie Vedder, Paulo Nutini, Damien Rice, Van Morrison, Ben Howard en Ryan Adams. 

Kort Beskrywing
  
Huidige Woonadres
Bloemfontein
  
Skakelbeampte / Bemarkings Maatskappy / Besprekingsagent
Besprekings en Navrae: Danelle Liebenberg
Platemaatskappy: Starburst
  
Diskografie
CD's
  
Enkelsnitte
 
Filmografie
Toekennings
  
Ander

Enkelsnit Vrystelling Persverklarings
 
Skakels & Bronne
 
 


/

Sondag 05 Maart 2023

Johan Anker

 Johan Anker







Basiese Informasie

Volle Regte Name


Noemnaam

Johan Anker

Geboorte datum


Geboorte plek

Port Elizabeth, Oos-Kaap

Land van oorsprong


Sang Genres

Pop, Classical Crossover, Big Ballads, Gospel, Christian Contempory, Musical Theater & Opera

Plate Maatskappy


Webwerf

                                  


Sosiale Media / Webwerf
Facebook: https://www.facebook.com/JohanAnkerArtist/
Twitter: 
Instagram: https://www.instagram.com/johananker_/
Deezer: https://www.deezer.com/en/artist/12766287
Youtube: https://www.youtube.com/channel/UCWaoeHbpQcY9B7Oc4R0xZfw?feature=gws_kp_artist&feature=gws_kp_artist
Spotify: https://open.spotify.com/artist/3VawlZLcw70cya2MhFCj5b?autoplay=true
Youtube Music: https://music.youtube.com/channel/UCzOuK1PyftUiIpdoLEgOSXQ?feature=gws_kp_artist&feature=gws_kp_artist
Apple Music: https://music.apple.com/za/artist/johan-anker/1255507973
Amazon Music: 
Soundcloud: 
LinkedIn: 
Facebook Persoonlik: 
IMDB: 
Wiki: 
Website: 

Vinnige Feite
Verhoog naam:
Aktiewe Jare:
Stokpertjies:
Troeteldiere: Twee worshonde, Storm met blou oë en Gambit met groen oë.
Gunsteling kos:

Onderhoud Rekort
2023/03/06 - Ludi praat met Johan Anker oor Die Seën.
https://podcasters.spotify.com/pod/show/ludi-botha/episodes/Musiek-Johan-Anker---Die-Sen-e1vur80

Bio
Johan Anker was op The Voice SA in 2016 met Kahn Morbee as sy coach.
 
Musiek Instrumente
  
Musikale Invloede
 
Kort Beskrywing
Johan Anker het aanhangers van The Voice SA van die eerste oomblik af beïndruk toe hy in 2016 aan die eerste reeks van hierdie realiteitsprogram deelgeneem en stoele laat draai het met sy hoendervleismooi weergawe van Hallelujah. Die video van sy eerste oudisie is nie net deur meer as 250 000 mense op YouTube gesien nie, maar is ook gekortlys deur The Voice Global (internasionale forum) se blad as Suid-Afrikaanse videoverteenwoordiger van hunks wat aan die kompetisie deelgeneem het
  
Huidige Woonadres
Johannesburg
  
Skakelbeampte / Bemarkings Maatskappy / Besprekingsagent
Besprekings en Navrae: Christien de Klerk - Embrace the Brand
Platemaatskappy: WMG (on behalf of Coleske Group (Pty) Ltd 
  
Diskografie
CD's
Hoop & Bid - 2017  

Enkelsnitte
Die Seën
Die Seën · 2022
Ek Belowe
Ek Belowe · 2021
My African Dream
My African Dream · 2020
Soldaat
Soldaat · 2020
Oorwinningslied
Hoop & Bid · 2017
Hoe Groot is U
Hoop & Bid · 2017
Hoop & Bid
Hoop & Bid · 2017
My Arms
My Arms · 2020
God Se Bedelaar
Hoop & Bid · 2017
Deel Dit Uit
Hoop & Bid · 2017
Houtkruis
Hoop & Bid · 2017
Hallelujah
Hoop & Bid · 2017
You Raise Me Up
Hoop & Bid · 2017
Liefling
Hoop & Bid · 2017
Wilde Riviere
Hoop & Bid · 2017
My Hele Hart
Hoop & Bid · 2017
 
Filmografie
 
Toekennings
  
Ander

Enkelsnit Vrystelling Persverklarings
 
Skakels & Bronne
https://www.saentertainmentgroup.com/johan-anker/

 


Rooksein

  Rooksein Basiese Informasie Volle Regte Name Megan Danner, Dian André Maritz en Renier van der Westhuizen. Groep Naam      Rooksein Stigti...