Wikipedia

Soekresultate

Dinsdag 20 September 2022

Andriëtte Norman

 Andriëtte







Basiese Informasie

Volle Name

Andriëtte Norman

Noemnaam

Andriëtte

Geboorte datum


Geboorte plek


Land van oorsprong


Sang Genres


Plate Maatskappy


Webwerf



Andriëtte Norman

Oorsprong

BrackenfellKaapstad

Geboorte

17 Oktober 1987

Beroep(e)

Sangeres

Instrument(e)

Stem

Aktiewe jare

2007 - nou

Uitgewer(s)

Sony BMG

Webwerf

andriettenorman.co.za








Portal.svg Musiekportaal


FEITELEGGER

Andriëtte Norman

Verjaardag: 17 Oktober (1986)

Gebore en getoë:

Brackenfell, Kaapstad

Prestasies: Naaswenner,

SA Idols, 2007

Talle KKNK- en Skouspel-optredes 

 

Toekennings:

Vonk-Rapportprys vir die Beste Kontemporêre Album deur ‘n sangeres (2009: Diamant)

Huisgenoot Tempo-toekenning vir Beste Kontemporêre Album (2010: Vat my Hoër) 

 

Diskografie:

Diamant  (2008)

Dink aan my  (2009)

Vat my hoër  (2011)

Wat rym met liefde (2013) 

 

Musieksmaak:

Rock, veral Def Leppard



About

Andriette se nuutste album,"Wat rym met liefde" is nou op die rakke. Besprekings: admin@andriettenorman.co.za Alice by selno: 071 604 9325

Biography

ANDRIëTTE SE VIERDE ALBUM IS WEER ‘N BLINK TOONVENSTER VAN VOKALE SWIER EN VERTOLKSTYL!
Sedert Andriëtte Norman as ‘n vars vokale vonds in 2007 aan die musiekfront begin woel het, het sy musiekliefhebbers én resensente verras en beïndruk met drie puik albums met treffers soos Napoleon, Dink aan my, Vat my hoër en Dinge.
Nou bied sy haar aanhangers weer vokale fluweel op haar vierde album Wat Rym M...See More

Description

Andriëtte bereik nuwe hoogtes met haar nuutste album Wat Rym met Liefde! Andriëtte, naaswenner van Idols in 2007, se Vierde album Wat Rym met Liefde is kraakvars op die rak en neem haar musikaliteit na hoër hoogtes en nuwe horisonne.


Basic Info

Joined Facebook

04/08/2010


Record Label

Sony Music


Personal Information

Vir besprekings kontak Alice by: 071 604 9325
www.AndrietteNorman.co.za
admin@AndrietteNorman.co.za


Contact Info

Phone

Skakel Alice vir navrae by: 071 604 9325


Email

info@AndrietteNorman.co.za


Website

http://www.Andriettenorman.co.za
http://www.facebook.com/Andriette


Press Contact

Tania Krugel - tania@select.co.za


Booking Agent

Alice Gerber Skakel: 071 604 9325


Andriëtte Norman (17 Oktober 1987-) is 'n Afrikaanse sangeres. Sy het al verskeie kere tydens KKNK en Huisgenoot-Skouspel opgetree. Van haar treffers sluit in: Napoleon(geskryf deur Steve Hofmeyr), Storm in my hart en Dink aan my.

Norman is in 2007 aangewys as die naaswenner in die Suid-Afrikaanse TV-sangkompetisie Idols[1][2]. Haar debuutalbum, Diamant is in 2008 vrygestel. In 2009 palm sy 'n Vonk-toekennings vir Beste Kontemporêre Vroulike album in.[3] Haar tweede album,Dink Aan My is in 2009 uitgegee en haar derde, Vat My Hoër in 2011.

Inhoud

  [versteek

Diskografie[wysig]

Diamant (2008, haar eerste CD)

  1. Hey Daar

  2. Black Velvet

  3. Sê Dit Weer

  4. Neem My Op Vlerke

  5. Hoekom Bly Jy Staan (Napoleon)

  6. Diamant

  7. Nou dat jy weg is

  8. Ek en jy

  9. You needed me

  10. Hart se punt

  11. Storm in my hart

  12. Be-ba-be-lula

  13. Chick keurspel (I love rock 'n rollFire, She's in love with you en If you can’t give me love.)

Dink Aan My : 2de Uitgawe (CD) (2009)

  1. Dink aan my

  2. Kom haal my

  3. Rock my weer

  4. Kom ek wys jou hoe liefde voel

  5. Stolen Moment

  6. Voor jy gaan slaap

  7. Sonder woorde

  8. Wens jy was nou hier

  9. Saam met jou

  10. Songbird

  11. Smile vir my

  12. SA keurspel (Special starJabulaniVuli ndlela en Dance sum more.)[4]

Vat My Hoër (2011)

Hoekom bly jy staan[wysig]

Haar liedjie, Hoekom Bly Jy Staan (Napoleon) is deur Steve Hofmeyr geskryf. Die liedjie se refrein lui as volg:

Napoleon sou 'n wit vlag hys
'n Gentleman sou huis toe gaan
Die Pous sou jou sê jy's wys
Maar my liefling, hoekom bly jy staan

Die president sou op CNN; sy goedjies pak en huis toe gaan
De Wet sou Fleur (sy perd) omdraai
Maar my liefling hoekom bly jy staan,
ag my liefling hoekom bly jý staan.

Verwysings[wysig]

  1. Jump up http://en.wikipedia.org/wiki/Idols_%28South_Africa%29

  2. Jump up Andriëtte sing...en sy singBeeld, 9 September 2008

  3. Jump up Van Hugo tot Straatligkinders met Vonk vereerBeeld, 29 Oktober 2009.

  4. Jump up Vetseun.co.za, besoek op 05 Mei 2010.

Sien ook[wysig]

Eksterne skakels[wysig]


DIE KONTEMPORêRE KLANKE
Sewe oseane
Wat rym met liefde
Val vir jou
Ja
As een en een twee is
In love with you
Met ander woorde
Beter as die beste
Asof
Ons
Sal jy my onthou
Welkom in my hart
BONUSSNITTE
Party dae in duet met Sarel Fourie
Napoleon (akoestiese weergawe

http://www.andriettenorman.co.za/images/stories/klain.jpg
 

ANDRIëTTE SE VIERDE ALBUM IS WEER ‘N BLINK TOONVENSTER VAN VOKALE SWIER EN VERTOLKSTYL!


Sedert Andriëtte Norman as ‘n vars vokale vonds in 2007 aan die musiekfront begin woel het, het sy musiekliefhebbers én resensente verras en beïndruk met drie puik albums met treffers soos Napoleon, Dink aan my, Vat my hoër en Dinge.

Nou bied sy haar aanhangers weer vokale fluweel op haar vierde album Wat Rym Met Liefde. Dit is ‘n volwasse, kontemporêre album wat spog met talle diepsinnige nuutskeppinge deur onder andere Rudi Claase, Johan Oberholzer, Vaughan Gardiner, Emil Struwig, Helmut Meijer en haarself. Om reg aan die liedjiestyl te laat geskied, het verskeie regisseurs meegewerk: onder andere Murray Lubbe en Werner beukes.

Elke liedjie hierop hét trefferpotensiaal met onmiddellike trefkrag, veral gekenmerk aan mooi romantiese liefdesballades. Die ritmiese openingsnit Sewe oseane en die goedvoel-melancholiese snit Welkom in my hart is gewisse radiotreffers!  Daar is ook kitaar- en perkussiegedrewe werk, onder meer Met ander woorde, Beter as die beste en Ons. Tussen die pragballades is die snitte Wat rym met liefde, Val vir jou, Ja, As een en een twee is, Asof – en, veral die klawerskone Sal jy my onthou. Andriëtte se interpretasie van die tydlose juweel In Love With You fokus op haar weelderige hoër register; gepoets met uitmuntende stemwerk en ‘n swierige strykersverwerking. Dan bekoor sy ook met ‘n meevoerende innigheid, wat haar warm laer register komplimenteer en haar enig in haar klas plaas.

Dan is daar ook twee bonussnitte: Party dae, ‘n kragtige peinsduet met Sarel Fourie: uit die pen van Chris Chameleon, Hunter Kennedy en Fred den Hartog – met produksie deur Johnny de Ridder. Hierdie is ‘n lied wat onthou sal word as een van die kragtigstes in Afrikaans! Die album word voltooi met ‘n herverwerkte (Helmut Meijer) akoestiese weergawe (met snaarwerk deur Sven Blumer) van haar reuse-treffer Napoleon, uit die pen van Steve Hofmeyr.

Andriëtte Norman is bloot ‘n sangeres wat die titel sangeres verdien, want sy kán en mág sing!

BESPREKINGS Alice Gerber 071 604 9325  admin@andriettenorman.co.za www.andriettenorman.co.za


ANDRIëTTE BIED LUISTERRYKE MUSIEK WAT VERMAAK éN DIE LUISTERAAR LAAT DINK!

 

Navrae:
Tania Krugel 
SELECT-MUSIEK – 
SONY MUSIC SE AFRIKAANSE AFDELING
tania@select.co.za 
(011) 274- 5000


Rooksein

  Rooksein Basiese Informasie Volle Regte Name Megan Danner, Dian André Maritz en Renier van der Westhuizen. Groep Naam      Rooksein Stigti...