Wikipedia

Soekresultate

Vrydag 23 September 2022

Karlien Husselman

 Karlien Husselman













Basiese Informasie

Volle Regte Name


Noemnaam


Geboorte datum


Geboorte plek


Land van oorsprong


Sang Genres


Plate Maatskappy


Webwerf

                                  


Sosiale Media / Webwerf
Facebook: 
Twitter: 
Instagram: 
Deezer: 
Youtube: 
Spotify: 
Youtube Music:
Apple Music: 
Amazon Music: 
Facebook Persoonlik: 
Soundcloud: 
Wiki: 
Website: 

Vinnige Feite
Verhoog naam:
Aktiewe Jare:
Stokpertjies:
Troeteldiere:
Gunsteling kos:

Onderhoud Rekort

 Bio
Work
Worked at Vonk Musiek
16 October 2012 - 2013
HUNKY DORY ALBUM RELEASE
16 October 2005 - 2014
16 October 2005 - 2010
Artist and performer
Former Receptionist Secretary at SEESA (Pty) Ltd
16 October 2003 - 2004·Durbanville, Cape Town
Former Floor Supervisor at CUM Books
On 16 October 2002
Sales in Music
High School

Other names
Karlientjie
Platemaatskappy
  
Genre
  
Musiek Instrumente
  
Musikale Invloede
 
Kort Beskrywing
  
Huidige Woonadres
Places lived
  
Afkomstig van
  
Skakelbeampte / Bemarkings Maatskappy / Besprekingsagent
Besprekings en Navrae:
Platemaatskappy:

Contact info
Privaat, Bonnievale, South Africa
Address
  • 079 520 5287
    Mobile
  • karlienhusselman1983@gmail.com
    Email
Websites and social links
Basic info
  • Rating · 5.0 (207 reviews)
  
Diskografie
CD's
  
Enkelsnitte
 
Filmografie
  
Ander

Enkelsnit Vrystelling Persverklarings

Karlien Husselman nuwe enkelsnit SKYN

 

Datum van uitreiking: Vrydag 26 Augustus 2022. 

 

 

Karlien Husselman is ‘n ou bekende in die musiek industrie. Met 6 albums, waarvan een ‘n goue album, heelwat Vonk en Ghoema toekennings, is sy ‘n stem wat mee rekening gehou moet word. Met liedjies soos, CAROLIENTJIE SOEK ‘N MAN, DIS BLOU SONDER JOU, ACHY BREAKY HEART, HY LEER MY OM TE JODEL, COME WHAT MAY, SING JOU HART VAN LIEFDE, LIG IN JOU DONKER, ROSIE VAN DIE VRYSTAAT en talle ander, het Karlien volksbesit geword. Nadat sy die Jodel werk op Kurt Darren se lied Heidi gedoen het, was sy ook Suid Afrika se Jodel koningin genoem.  En op die kruin van haar sukses, het die goeie nuus gekom dat sy swanger is.

Sy het besluit om die eerste 7 jaar van haar dogtertjie se lewe, al haar aandag aan haar kind te gee en net toe sy weer voltyds begin sing, gebeur Covid.  Dit is alles egter nou iets van die verlede en na 10 jaar se geen nuwe musiek, SKYN Karlien tereg met haar nuwe enkelsnit, SKYN.

“Ek sing en vertel hierdie lied om 'n stem te wees vir elkeen wat nie een het nie, vir elkeen wat nie weet hoe om hul storie te verwoord en uiting te gee daaraan nie”.  Na ‘n baie uitdagende 10jaar, is Karlien dus terug met haar diep, warm stem om mense hoop te bring en te sê….”dis nie tyd om weg te kruip, maar kom ons SKYN en bring nuwe lewe in hierdie donker wêreld”.

Die lied is geskryf deur die bekende Julanie J (Arm) en Karlien het gevra of sy self die 2de vers  kan skryf en hoe pragtig het dit nie bymekaar gekom.  Helmut Meijer het die Produksie hanteer en Karlien kan met trots SKYN in hierdie nuwe tyd van haar lewe.

SKYN word Vrydagaand, 26 Augustus om 20h00 by die Palms in Brackenfell vrygestel met ‘n volle vertoning deur Karlien.  Media kan dit gratis bywoon.

SKYN is beskikbaar op alle digitale platforms en die musiek video sal ook Vrydag vrygestel word.

 

Vind meer uit oor Karlien  se doen en late deur haar te volg op Sosiale Media.

 

Facebook: 

https://www.facebook.com/HusselmanKarlien

 

Instagram: 

https://instagram.com/karlien_husselman?igshid=YmMyMTA2M2Y=

 

Youtube: 

https://youtu.be/-z6yqJCHqRg  (Skyn Music video will only be live at  20h30 on 26 August 2022)

 

WAV :

https://drive.google.com/file/d/1auJMGvfAmLWvWURF1HvUfYEaHOGcDtWo/view?usp=sharing

 

 

Artist

Title

ISRC Code

Composer

Publishing

Karlien Husselman

Skyn

ZAW8W2200276

Julanie Chetty & Karlien Husselman

NueLight Publishing

 

 

Ons sal graag dat u ‘n onderhoud met haar doen.  Kontak Julita op +27 797164593 of julita@nuelight.co.za vir meer besonderhede of ‘n onderhoud .

 

Dankie dat ons hierdie aan u mag voorlê. 


Rooksein

  Rooksein Basiese Informasie Volle Regte Name Megan Danner, Dian André Maritz en Renier van der Westhuizen. Groep Naam      Rooksein Stigti...