Wikipedia

Soekresultate

Donderdag 22 September 2022

Elvis se Seun

 Elvis se Seun


Basiese Informasie

Volle Name

Stefan Ludik

Noemnaam


Geboorte datum


Geboorte plek


Land van oorsprong

Namibie

Sang Genres


Plate Maatskappy


Webwerf



About

Elvis se Seun is ʼn musiekgroep wat oorspronklike Afrikaanse musiek maak.. Die legende leef voort in Elvis se seun..

Biography

Die legende leef voort...

Elvis mag dalk die gebou verlaat het, maar die gerugte oor sy misterieuse seun wat sy pa se kenmerkende stem en opwindende dansbewegings geërf het, wil maar net nie gaan lê nie... 

Meer as dertig jaar na Elvis Presley se dood, daag ʼn splinternuwe Afrikaanse musiekgroep op wat dieselfde tipe musiek maak as die koning van ruk en rol, maar in Afrikaans. Is dit dalk waarlik Elvis se seun wat nou sy opwagting in Suid-Afrika maak? 

Daar’s net een manier om uit te vind; gaan luister maar self na Elvis se Seun. Dis ook die naam van die opwindende nuwe groep wat oorspronklike Afrikaanse musiek maak met ʼn unieke klank en styl, wat hulle Boere Rock doop. Elvis se Seun is ʼn jong, energieke 4 - stuk groep, bestaande uit ʼn sanger, kitaarspeler en twee dansers. 

Daar sal altyd plek wees vir tong - in - die - kies lirieke, prettige melodieë en opwindende vertonings en dis presies wat Elvis se Seun bied. Hulle musiek is ideaal vir lekker luister, kuier, dans en elke snit is oorspronklik en in Afrikaans. Dis musiek met ʼn polsende ritme wat jonk en oud sal vermaak. 

Moenie net meegevoer word deur die musiek van Elvis se Seun nie; beleef hul energieke vertonings wat voete sal laat jeuk en lywe sal laat skud. Elvis het miskien die gebou verlaat, maar die legende leef voort in Elvis se Seun.
www.facebook.com/Elvisseseun
Vir navrae kontak Alishia van Deventer op +27 83 635 4717 of stuur ’n e-pos aan Alishia@stormrekordz.co.za
Faks: 086 618 7885 
www.stormrekordz.co.za

 

Elvis mag dalk die gebou verlaat het, maar die stories oor sy misterieuse seun wat sy pa se kenmerkende stem en opwindende dansbewegings geërf het, wil maar net nie gaan lê nie.
Meer as dertig jaar ná Elvis Presley se dood daag ’n splinternuwe Afrikaanse musiekgroep op wat dieselfde tipe musiek maak as die koning van ruk en rol, maar in Afrikaans. Is dit dalk Elvis se seun wat nou sy opwagting maak?
Al manier hoe jy sal kan seker maak, is om maar self te gaan kyk na die groep van vyf geheimsinnige jongmense wat hulself Elvis se Seun noem.
Dié groep, wat uit ’n tromspeler, twee dansers, ’n kitaarspeler en sanger bestaan, sing ook oorspronklike Afrikaanse musiek wat hulle Boere-rock doop. Een van hulle sê hy is Elvis se seun, die een wat uit Namibië kom.
Elvis se seun het aanvanklik eers as ’n solokunstenaar opgetree, maar mense het voortdurend vir hom gesê hy lyk en sing soos Elvis. Die ooreenkoms is ooglopend en die styl is ingebore. Hy sê hy is ’n Elvis-aanhanger en is ’n bewonderaar van “sy pa” se musiek en loopbaan.
Op hul CD het hulle drie liedjies met 'n moderne dans-genre, vier liedjies met ’n poprock-genre en sewe met ’n tipe mengsel van rock-n-roll en boeremusiek, ofte wel boererock.
Elvis se seun het reeds sowat drie liedjies aan die publiek bekend gestel en sal mettertyd meer op hul Facebook-blad (www.facebook.com/Elvisseseun), radio en TV bekendstel.
Hul eerste CD behoort teen September 2013 uitgereik te word en diegene wat wil uitvind waar en wanneer die groep optree, kan hul Facebook-blad dophou of Alishia van Deventer vir navrae by +27 83 635 4717 kontak of ’n e-pos aanAlishia@starburstmusic.co.za stuur.

 

Die legende leef voort... 
Elvis mag dalk die gebou verlaat het, maar die gerugte oor sy misterieuse seun wat sy pa se kenmerkende stem en opwindende dansbewegings geërf het, wil maar net nie gaan lê nie... 
Meer as dertig jaar na Elvis Presley se dood, daag ʼn splinternuwe Afrikaanse musiekgroep op wat dieselfde tipe musiek maak as die koning van ruk en rol, maar in Afrikaans. Is dit dalk waarlik Elvis se seun wat nou sy opwagting in Suid-Afrika maak? 
Daar’s net een manier om uit te vind; gaan luister maar self na Elvis se Seun. Dis ook die naam van die opwindende nuwe groep wat oorspronklike Afrikaanse musiek maak met ʼn unieke klank en styl, wat hulle Boere Rock doop. Elvis se Seun is ʼn jong, energieke groep, bestaande uit ʼn sanger, kitaarspeler en twee dansers en het pas hulle eerste CD getiteld Boere Rock vrygestel. Hierdie CD is vrygestel deur Luisternet Musiek en word versprei deur Next Music. Dit bevat 12 energieke liedjies waarvan 9 uit die pen van Stefan Ludik kom. Twee van die liedjies My Lekker-bekkie en Wil jy in my arms lê vanaand het reeds trefferparades landswyd begin klim. Elvis se Seun het ook al gesig gewys op Jou show met Emo en gaan sorg vir lekker vermaak op 8 November by Toks & Tjops op kykNET. 
Die eerste musiekvideo van Elvis se Seun – "Wil jy in my arms lê vanaand" is ook gereeld op nasionale televisie kanale soos kykNET en SABC 2 te sien. 
Daar sal altyd plek wees vir tong - in - die - kies lirieke, prettige melodieë en opwindende vertonings en dis presies wat Elvis se Seun bied. Hulle musiek is ideaal vir lekker luister, kuier, dans en elke snit is oorspronklik en in Afrikaans. Dis musiek met ʼn polsende ritme wat jonk en oud sal vermaak. 
Moenie net meegevoer word deur die musiek van Elvis se Seun nie; beleef hul energieke vertonings wat voete sal laat jeuk en lywe sal laat skud. Elvis het miskien die gebou verlaat, maar die legende leef voort in Elvis se Seun en jy kan maar verseker wees om ‘n hele klomp goeie gehalte Elvis Presley “covers” ook te hoor tydens enige lewendige optrede! 
Besoek gerus Elvis se Seun se Facebook blad by: 
www.facebook.com/Elvisseseun 
Twitter: @elvisseseun 
Alishia van Deventer 
Starburst Promosies 
E-pos: alishia@starburstmusic.co.za 
Sel: 083 635 4717 
Faks: 086 618 7885


Basic Info

Started

2013


Genre

Afrikaans Pop/Rock


Members

Elvis jr. ,
Die Rooi Mamba,
Roxanne,
Joanne,
Jaq Cunningham


Hometown

Johannesburg


Record Label

Luisternet Musiek


Contact Info

Website

http://www.elvisseseun.co.za


Press Contact

Alishia van Deventer Storm Rekordz – Public relations & Marketing Cell: 083 635 4717 E-mail: Alishia@stormrekordz.co.za Fax: 086 618 7885


Booking Agent

Vir navrae in NAM kontak: Susan +264 81 128 2020 susanludik@gmail.com Vir navrae in SA kontak: Alishia +27 83 635 4717 alishia@starburstmusic.co.za


Albums


Boere Rock

Elvis Se SeunElvis Se Seun

Boere Rock

Elvis Se SeunR 109.95

Luisternet Musiek
CD: AfrikaansRelease Date: 28 October 2013
Catalogue Nr. # LNMCD 003

Elvis se Seun is 'n energetic Boere Rock group and features non other than the very talented and well-know Binneland actor - Stefan Ludik. He needs no introdution and his fresh approach to re-invent himself is exciting and already noticed by the public and media.

They just returned from Hart van Windhoek in Namibie and already feautred in Huisgenoot Local, Bella Magazine and other media. The first release of their song "My Lekker-bekkie" proved that the public likes the new sound and are eager to hear more about this band. With the release of their second song "Wil jy in my arms le vanaand" and the video to television an ever bigger reaction form the public showed that there is definately something here. Public are drawn to a more well-know face and therefor a big part of the anticipated success of this album. The music is catchy and Afrikaans with a hint of rock and pop. The performances are energetic and have audiences on their feet asking for more. "Wil jy in my arms le vanaand" is already chartng on IFM, VCR, Lowveld Stereo, Bosveld Stereo, East Rand Stereo. RSG and Radio Rosestad as well as all community radio stations are playing the song. The album consits of 12 original songs and the last song - Sandra Prinsloo (Fee-fi-fo-fum) with the very popular girl group Mwah! is already hitting clubs and radio charts such as IFM, VCR, East RAnd Stereo and many others. 3rd song released "Boere Rock". Also charting.

Share This|Share on emailShare on twitterShare on facebookShare on diggShare on googleShare on stumbleuponShare on live

 

Tracklisting

Disc 1:

Track 1 - Wie's daai ou




Track 2 - Ek huil nie meer nie




Track 3 - Wys my




Track 4 - My Lekker-bekkie




Track 5 - Heuning By




Track 6 - Ek ken 'n meisie by die see




Track 7 - Dit wys jou net




Track 8 - Boere rock




Track 9 - Blou Jeans




Track 10 - Wil jy in my arms le vanaand




Track 11 - My hart klop harder




Track 12 - Sandra Prinsloo (Fee-fi-fo-fum) ft Mwah!



Rooksein

  Rooksein Basiese Informasie Volle Regte Name Megan Danner, Dian André Maritz en Renier van der Westhuizen. Groep Naam      Rooksein Stigti...