Wikipedia

Soekresultate

Dinsdag 20 September 2022

Jakkie Louw

Jakkie Louw






Basiese Informasie

Volle Name


Noemnaam


Geboorte datum


Geboorte plek


Land van oorsprong


Sang Genres


Plate Maatskappy


Webwerf



Jakkie Louw

Oorsprong

Suid-Afrika

Geboorte

20 Mei 1979
Oudtshoorn

Beroep(e)

Sanger

Aktiewe jare

~2006 – nou

Uitgewer(s)

AFRIMUSIK, SELECT

Webwerf

jakkielouw.com






Facebook

PAGE INFO

  • Genre

Folk

  • Short Description

Bookings -Anel -084-8066570
Jakkie Louw is 'n dubbel SAMA genomineerde Afrikaanse sanger wat musiek maak wat hy self skryf.

  • Bio

Agtergrond van Jakkie Louw

1997 
Jakkie Louw het al reeds op hoerskool begin liedjieskryf en musiek maak. As leerling van H... See More

  • Current Location

South Africa

  • Other Accounts

    • @jakkielouw(Twitter)

    • louwjakkie(Instagram)

  • Website

http://jakkielouw.com/

  • Press Contact

anel@jakkielouw.co.za

  • Booking Agent

Anel: 0848066570

Wikipedia

Jakkie Louw (gebore 20 Mei 1979 te Oudtshoorn) is 'n Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer. Hy is bekend vir treffers soos Drie PikkewyneBamboesbos,Gemaak in SAVoshaarnooi en die Hoendersong. Op sy "Gemaak in SA"-CD, het hy 'n groot treffer gehad met Een miljoen woorde. Hy tree ook saam met Kevin Leoonder die verhoognaam Jakkals en Leo op. Hy het begin as musikant op Stellenbosch en het later na Pretoria verhuis. In daardie jare het hy treffers soosRambo die polisiehond en 'n Bottel Tas gehad.

Louw is die outeur van die boek Liedjieskrywer 101, waarin hy mense leer hoe om liedjies te skryf en met ritme en rym te werk. Hy het die boek aan sy pa, Nico Louw, opgedra.[1][2]

Inhoud

  [versteek

Albums[wysig | wysig bron]

Van Jakkie Louw se albums:

  • Jakkie Louw 20 goue treffers

  • Nommer een, 2013 Jakkie Louw international

  • Gemaak In SA, 2010 SELECT

  • Marietjie se Hoender, 2008, SELECT

  • Drie Pikkewyne DVD, 2008 SELECT

  • Drie Pikkewyne, 2007 SELECT

  • Alles In Een Glas, 2006 SELECT

  • Klein Karoo Cowboy, AFRIMUSIK

  • Makietie!, AFRIMUSIK

  • Yesterday, Vandag, Tomorrow EP[3]

Biografie[wysig | wysig bron]

  • Liedjieskrywer 101

  • Bakkie Louw se Jak en Brou

  • Die toilet genoot

  • Die Musikant se handboek

Filmografie[wysig | wysig bron]

  • Liefling, 2010

  • Susanna van Biljon, 2011

  • Pretville, 2012

  • Die spook van Uniondale, 2014

  • Lagmense 2015


Rooksein

  Rooksein Basiese Informasie Volle Regte Name Megan Danner, Dian André Maritz en Renier van der Westhuizen. Groep Naam      Rooksein Stigti...