Julian Rudi
GEOGRAFIESEINLIGTING
Geboorteland(Nationaliteit): Suid-Afrika
Geboorte Dorp: Durban
Woon Tans In: Kempton Park
Ouderdom & Fisiese Beskrywing
Naam: Julian Rudi
Van: Janse Van Rensburg
Bynaam: JulzZz
Geboortedatum: 11 Februarie 1986
Ouderdom: 27
Sterreteken: Waterdraer
Geslag: Manlik
Lengte: 1.78
Liggaamstipe: Atleties
Uiterlike: Baie Aantreklik
Haar Kleur: Lig Bruin
Oe Kleur: Groen - Blou
Huistaal: Afrikaans
Ander Tale: Engels / Portegees
Kulturele Karaktereienskappe
Ras: Blank
Geloof: Christen
Verhoudings & Kinders
Verhouding Status: Enkellopend
Kinders: Geen
LEWENSTYL
Eet Gewoontes: Eet Meeste Kosse
Drink Gewoontes: Sosiale Drinker
Opleiding & Professie
Onderrig: Hoërskool
Instansie: Hoërskool Jeugland
Beroep: Eie Onderneming / Kontrak Werker Buiteland “De-Mining”
JNB CCTV
JVR Air Conditioning
Easy Shade Shadeports
Nog Fisiese Karaktereienskappe
Beskrywing Van Haarstyl: Medium, Krullerig
Gesigshare: Gladgeskeer
Liggaamskuns: Geponsde Oor, Tatoeermerke
Modebewustheid: Elegant
Gunsteling Kledingstuk: Kortbroek en T-hemp
PERSOONLIKHEIDSEIENSKAPPE
Byvoeglike Naamwoorde Wat
Pas By My:
Gemaklik, Intelligent, Realisties, Snaaks, Stabiel
My Sin Vir Humor: Gesofistikeerd
Kwaliteite Wat Ek Beskou As
Mees Belangrik:
Betroubaarheid, Eerlikheid, Geduld, Goedhartigheid
Wat My Lewe Die Meeste Reel: Hart
Op N Party Sal Hulle My
Noem: Die Lewe Van Die Party
Ontspanning & Vermaak
Spandeer My Vrye Tyd: In Die Buitelug
My Gunsteling Tipes Musiek
Is Soos Volg:
Afrikaans, Dans, Pop / Top40, Techno
Lees: Meestal Koerante
Televisie: TV Programme Wat Ek Die Meeste Geniet:
My Gunsteling Rolprente
Daar Is N Paar Programme Buitelug/Natuur, Fliek Kanale, Mk, Mtv, Trace Komedie, Aksie, Romanties
Sport, Stokperdjies & Belangstellings
In Sport Is Ek: Wat My Belangstelling Prikkel In Sport:
Prikkel My Belangstelling Is
Soos Volg:
N Aktiewe Deelnemer Atletiek, Gewigs-Oefeninge, Swem, Rugby, Krieket Fotografie, Sing, Musiek, Herstelwerk
Werk & Lewensstyl
Ek Beskryf My Lewenstyl As: Ge-Organiseerd
Tyd By Die Werk Spandeer: Werk Van Die Huis Af
Kosmaak: Ek Is Mal Daaroor
Uiteet: So 2 Keer Per Maand
Restuarante Wat My
Belangstelling Prikkel:
Grieks, Italiaans, Japanees,
Thai
Drome, Aspirasies en Doele
My Droonhuis: Wynplaas In Franschoek Vallei
Sal My Aftrede So Spandeer: Beste Wynvervaardiger Te Word
Doele: Beste Afrikaanse POP Sanger
Word
MEER OOR MYSELF
Ek is jonk en vol energie soos ek myself sal beskryf is dat ek n “go-getter” is, gaan uit en laat die dinge gebeur in plaas van om te wag, my doel is om te begin by n platemaatskappy en n lewens lange band saam daardie maatskappy te bou en my sangloopbaan te bevorder, ek het net soveel kreatiewe idees wat ek aan die einde van die dag na die tafel toe kan bring. Sing is n baie groot passie vir my en hou daarvan om mense te vermaak op die verhoog en my hart uit te sing. Ek het in 2011 gewerk in Angola vir 3 maande waar ons landmyne ontlot het, in daai 3 maande het dit my kans gegee om my styl van musiek waarin ek my genre wil vestig naamlik afrikaanse pop musiek, ek was ook in Australie gewees vir 1 maand om vir my vriendin te gaan kuier. Tans in Mosambiek – Temane doen die “de-mining” vir Sasol se nuwe gas pyplyn na RSA – Secunda van 800KM en die kontrak eindig Mei 2013 en wil dan volstoom my sangloopbaan ontwikkel.
CD
1. SIT MY IN N STUDIO 3:45
Waldo Greeff / Julian Rudi – Waldo Greeff Musiek / Julian Rudi Musiek
2. BABY SE VIR MY 3:00
Waldo Greeff - Waldo Greeff Musiek
3. TWEE HARTE 3:04
Waldo Greeff / Julian Rudi - Waldo Greeff Musiek / Julian Rudi Musiek
4. RAGELTJIE DE BEER 5:13
Waldo Greeff / Julian Rudi / Ryno Labuschagne - Waldo Greeff Musiek / Julian Rudi Musiek
5. BEL DIE BRANDWEER 3:21
Waldo Greeff - Waldo Greeff Musiek
6. BUTTERFLIES 3:11
Waldo Greeff / Hannes Engelbrecht - Waldo Greeff Musiek / Julian Rudi Musiek
7. GEBROKE 3:03
Waldo Greeff / Julian Rudi - Waldo Greeff Musiek / Julian Rudi Musiek
8. AANHOUER WEN 2:42
Waldo Greeff - Waldo Greeff Musiek
9. SATERDAE MIDDAE 3:34
Waldo Greeff - Waldo Greeff Musiek
10. HARTKLOP 3:13
Waldo Greeff - Waldo Greeff Musiek
11. MET ALLES IN MY 2:50
Waldo Greeff / Julian Rudi - Waldo Greeff Musiek / Julian Rudi Musiek
12. MY ALLES 3:29
Waldo Greeff - Waldo Greeff Musiek